Die Beeskraal

Die Beeskraal Hunting accomodation

Ready to go….Hunting Season!
25/05/2023

Ready to go….Hunting Season!

Die rustigheid van die bosveld omring jou, en in die verte hoor jy die gebulk van die beeste! Dit is hier waar jou hart ...
18/05/2023

Die rustigheid van die bosveld omring jou, en in die verte hoor jy die gebulk van die beeste! Dit is hier waar jou hart en jou kop weer met mekaar saamstem! Met sonop groet jy die oggend met n blik vol koffie…en in die aande voor jy gaan slaap eindig jy die dag onder die hitte van ‘n donkie…..dis dan wat jy weer besef jou hart behoort aan die bosveld, en jy eintlik ook net boer is!!!
Tussen die kraal waar jou beeste wei is waar jy jou kop neerlê…
Kom rus…..kom vind jou siel….kom wees net JY!

Jag seisoen is hier….onthou boog jagte ook beskikbaar!
05/05/2023

Jag seisoen is hier….onthou boog jagte ook beskikbaar!

 #01/09/2022
01/09/2022

#01/09/2022

19/06/2022

16/06/2022

01/06/2022

@ Die Beeskraal kan jy ‘n lyntjie nat maak!
10/05/2022

@ Die Beeskraal kan jy ‘n lyntjie nat maak!

Als wat jy nodig het om te kan braai….want kan jy ‘n braaibroodjie maak!?
10/05/2022

Als wat jy nodig het om te kan braai….want kan jy ‘n braaibroodjie maak!?

At the end of your’e day wash the bushveld dust away….and experience the night sky and stars while you enjoy the hot sho...
09/05/2022

At the end of your’e day wash the bushveld dust away….and experience the night sky and stars while you enjoy the hot shower!!

Water lekker warm vir ‘n heerlik stort onder die sterre!!!!
09/05/2022

Water lekker warm vir ‘n heerlik stort onder die sterre!!!!

Address

R521
Alldays
0909

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Die Beeskraal posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Die Beeskraal:

Share

Category