VLU Alldays

VLU Alldays Vroue Landbou Unie Alldays Tak

Julie vergadering 🩡 Aktiwiteit - Maak Kersfeesballe. Heerlike oggende van samesyn, leer en kuier soos net VLU vriendinne...
07/08/2026

Julie vergadering 🩡 Aktiwiteit - Maak Kersfeesballe. Heerlike oggende van samesyn, leer en kuier soos net VLU vriendinne kan 🩡 Vlu Noord Koraalstreek

πŸ’™πŸ‹πŸ’› Junie Vergadering @ Mogalakwena Wildsboerdery πŸ’™ Paper Quilling klas met 'n uitsig! πŸ’› Dankie vir die heerlike bederf ...
13/07/2026

πŸ’™πŸ‹πŸ’› Junie Vergadering @ Mogalakwena Wildsboerdery πŸ’™ Paper Quilling klas met 'n uitsig! πŸ’› Dankie vir die heerlike bederf en saam kuier gasvrouens dit was een vir die boeke πŸ’™πŸ‹πŸ’› Vlu Noord Koraalstreek

🐰April vergadering by Ingele Game Lodge 🐰 Dra skoene met "attitude" 🐰 Wees ingelig - ons kry 'n KI les 🐰 Kobus van Isis ...
12/05/2026

🐰April vergadering by Ingele Game Lodge 🐰 Dra skoene met "attitude" 🐰 Wees ingelig - ons kry 'n KI les 🐰 Kobus van Isis Decor kom demonstreer hoe om 'n mooi tafel op verskillende maniere te dek met een bos blomme en items uit jou huis 🐰 Keep your heels, head and standards high - Coco Chanel 🫢 Vlu Noord Koraalstreek

Al wat 'n vrou soms nodig het, is 'n koppie β˜•οΈ en Tien Miljoen randVergadering 12 Maart - Ross ThomsaalProduk van die ja...
08/04/2026

Al wat 'n vrou soms nodig het, is 'n koppie β˜•οΈ en Tien Miljoen rand

Vergadering 12 Maart - Ross Thomsaal
Produk van die jaar - Koffieβ˜•οΈπŸ€Ž Vlu Noord Koraalstreek

Deel 331ste Vlu Noord Koraalstreek Konferensie Artikels is die hartklop van VLU en dames het erkenning ontvang vir harde...
04/03/2026

Deel 3
31ste Vlu Noord Koraalstreek Konferensie
Artikels is die hartklop van VLU en dames het erkenning ontvang vir harde werk. Die Alldays Dames vaar baie goed, ons is trots op elkeen wat artikels ingeskryf het en pryse ontvang het

Konferensie Artikels
Blomme - Handvlyt
Rhoda Ives 1ste plek
NoΓ«l De Klerk 2de plek

Borduurmasjien -Kersfees tafelloper
Marinda Conroy 1ste plek
Breiwerk - Stel van drie mandjies
Rhenia Gallon 3 de plek
Fotografie - Vetplante
Saartjie Janse Van Rensburg 2de plek
Gebak - Choux poffertjies
Sanet Meyer 2de plek
Lekkers - Gesoute Karamel Fudge
Sanet Meyer 2de plek
Handvlyt - Kreatiewe Gliserien seep
Masjienwerk - Maxi dagrok
Rhenia Gallon 1ste plek
Marinda Conroy 3de plek
Preservering - Kerrie boontjies
Sanet Meyer - 1ste plek
Skryfkuns - Hier sit ek/ons in die donker
Carike McKinnon 2de plek
Alldays Tak - Verdienstelikheid Trofee
Beste Takalbum

Kongres Artikels
Breiwerk- drie opgestopte, oorgetrekte hangers
Annelie Venter 3de plek
Handborduur - 3D houer met deksel
Rhenia Gallon 1ste plek
Handvlyt - Batik Tafelloper
Rhoda Ives 1ste plek
Lekkers - Gegeurde Sjokoladetruffels
Saartjie Janse Van Rensburg 2de plek

Deel 2Tydens die 31ste Vlu Noord Koraalstreek Konferensie het Susan Coetzer opgetree as Geleentheidspreker. Al die "koek...
04/03/2026

Deel 2
Tydens die 31ste Vlu Noord Koraalstreek Konferensie het Susan Coetzer opgetree as Geleentheidspreker. Al die "koeke" en "terte" het haar baie geniet. WΓ‘t 'n dag, wat ons vir altyd sal onthou β™₯οΈπŸ’ŽπŸ†πŸ’ͺ

Deel 1Een keer elke 11 jaar kry elke tak 'n b***t om uit te hang en hΓ©t ons uitgehang! Alldays Tak πŸ’Ž onder druk gevorm e...
04/03/2026

Deel 1
Een keer elke 11 jaar kry elke tak 'n b***t om uit te hang en hΓ©t ons uitgehang! Alldays Tak πŸ’Ž onder druk gevorm en wat 'n dag - Vlu Noord Koraalstreek se 31ste Konferensie gehou op 28 Februarie @ Drukgang Vivo
Dankie aan elkeen wat die dag met ons gedeel het in die β™₯️ van die Bosveld waar Luiperdmotief 'n kleur is! Dankie aan Isis Decor dat julle ons prentjies in werklikheid omskep het met pragtige dekor. Dankie aan Leon en Vivia Bezuidenhout vir die baie lekker kos

Oor 'n week verwelkom VLU Alldays almal by die 31ste Koraalstreek Konferensie 🐾🐾 with Vlu Noord Koraalstreek
21/02/2026

Oor 'n week verwelkom VLU Alldays almal by die 31ste Koraalstreek Konferensie 🐾🐾 with Vlu Noord Koraalstreek

Februarie vergadering - Omhels jou Uniekheid 🌾🩡 Ons kuier saam vir die eerste keer die jaar - lag, kuier, eet lekker, le...
18/02/2026

Februarie vergadering - Omhels jou Uniekheid
🌾🩡 Ons kuier saam vir die eerste keer die jaar - lag, kuier, eet lekker, leer iets nuut en beplan hard aan die Konferensie! 🩡🌾with Vlu Noord Koraalstreek VLU NOORD

Address

Alldays
0909

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when VLU Alldays posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to VLU Alldays:

Shortcuts

Share