10/11/2026
Special 10 to 20 Nov -R850 per night Amanzimtoti
Beskikbaar:
6 Nov tot 20 Nov - R850 pn (normally R950)
10 Des - 20 Des R2200 pn
Luxury 4⭐seefront woonstel in Amanzimtoti, Unit 506 Strandburg Holiday Flats langs Amanzimtoti main beach. 180° seaview. Reg langs Splash waterpark se parkering. ' 3 slaapkamers, 2 badkamers. Elke vertrek het seaview selfs kombuis en uit albei storte. Hoofslaapkamer king size bed. Ander 2 kamers 2 enkel bedens elk. Kwaliteit Coricraft meubels encoricraft slaapbank in die sitkamer vir kinders. Glas Stacker deure wat oopskuif op glas balkon. Skottelgoed wasser, wasmasjien, uncapped wifi, smart TV. Veilige kompleks wat omhein is met sekuriteit. Braai area . Blok is nie dierevriendelik.
Amanzimtoti Unit 506 Strandburg
Als is in, jy vat net jou eie handoeke. En dan login details van netflix, dstv, prime etc
Annette 0766757826