Amanzimtoti Beachfront Woonstel

Call Directions

Amanzimtoti Beachfront Woonstel LekkeRRR by die see!!!!
Die perfekte plek om te ontspan! Sien, ruik en luister na die see reg voor jou. KOM ONTSPAN EN LUISTER NA DIE GERUIS VAN DIE BRANDERS!

Netjiese, skoon en volledig toegeruste beachfront (180 grade see uitsig) 2 slaapkamer 2 badkamer woonstel op die 14de vloer beskikbaar reg op die strand. Veilige kelderparkering, braaifasiliteite, 'n swembad en wassery is deel van die pakket (daar is 'n wasmasjien in die woonstel). Direkte toegang tot die strand! BESPREEK NOU VIR 'n ONVERGEETLIKE VAKANSIE!

VOL BESPREEK VIR 2026Pragtige beachfront 2 slaapkamer 2 badkamer ws met wasmasjien, WIFI, DSTV PREMIUM en 'n SWEMBAD in ...
27/11/2026

VOL BESPREEK VIR 2026
Pragtige beachfront 2 slaapkamer 2 badkamer ws met wasmasjien, WIFI, DSTV PREMIUM en 'n SWEMBAD in Amanzimtoti BESKIKBAAR VIR DIE VOLGENDE DATUMS IN 2027:
10 Jan tot 12 Feb
28 Feb tot 1 Apr
Vanaf 9 Apr
DATUMS NIE HIERBO GENOEM NIE IS REEDS BESPREEK
TARIEWE BEGIN BY R620 PER DAG
ROLSTOELVRIENDELIK
GEEN TROETELDIERE TOEGELAAT NIE!
DEPOSITO MET BESPREKING
***VIR ENIGE NAVRAE WHATSAPP MY ASB. JAN 0824177223***
https://m.facebook.com/Amanzimtoti-Beachfront-Woonstel-900589503391668/

ENKELE DAE NOG BESKIKBAAR IN NOVEMBERPragtige beachfront 2 slaapkamer 2 badkamer ws met wasmasjien, WIFI, DSTV PREMIUM e...
23/11/2026

ENKELE DAE NOG BESKIKBAAR IN NOVEMBER
Pragtige beachfront 2 slaapkamer 2 badkamer ws met wasmasjien, WIFI, DSTV PREMIUM en 'n SWEMBAD in Amanzimtoti BESKIKBAAR VIR DIE VOLGENDE DATUMS:
25 tot 28 Nov
10 Jan tot 12 Feb 2027
28 Feb tot 1 Apr 2027
Vanaf 9 Apr 2027
DATUMS NIE HIERBO GENOEM NIE IS REEDS BESPREEK
TARIEWE BEGIN BY R600 PER DAG
ROLSTOELVRIENDELIK
GEEN TROETELDIERE TOEGELAAT NIE!
DEPOSITO MET BESPREKING
***VIR ENIGE NAVRAE WHATSAPP MY ASB. JAN 0824177223***
https://m.facebook.com/Amanzimtoti-Beachfront-Woonstel-900589503391668/

BESKIKBAAR VAN 30 DESEMBER AFPragtige beachfront 2 slaapkamer 2 badkamer ws met wasmasjien, WIFI, DSTV PREMIUM en 'n SWE...
17/11/2026

BESKIKBAAR VAN 30 DESEMBER AF
Pragtige beachfront 2 slaapkamer 2 badkamer ws met wasmasjien, WIFI, DSTV PREMIUM en 'n SWEMBAD in Amanzimtoti BESKIKBAAR VIR DIE VOLGENDE DATUMS:
19 & 20 Nov
25 tot 28 Nov
Vanaf 30 Desember
DATUMS NIE HIERBO GENOEM NIE IS REEDS BESPREEK
TARIEWE BEGIN BY R600 PER DAG
ROLSTOELVRIENDELIK
GEEN TROETELDIERE TOEGELAAT NIE!
DEPOSITO MET BESPREKING
***VIR ENIGE NAVRAE WHATSAPP MY ASB. JAN 0824177223***
https://m.facebook.com/Amanzimtoti-Beachfront-Woonstel-900589503391668/

Address

1405 Amanzi, Beachweg 55
Amanzimtoti
4126

Telephone

+27824177223

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Amanzimtoti Beachfront Woonstel posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share