Suikerbosskuur Venue

Suikerbosskuur Venue Suikerbosskuur is n plaas venue met akkomodasie en kampgeriewe. Kontantkroeg en spyseniering aangebied. Gelee in die pragtige omgewing van Amsterdam, Mpumalanga.

Venue & accommodation

30/10/2022

&b ...

15/10/2022

As jy opsoek is na 'n plaas venue, kontak ons gerus vir jou groot dag.
25/05/2022

As jy opsoek is na 'n plaas venue, kontak ons gerus vir jou groot dag.

27/02/2022
Dis met groot dankbaarheid dat ek wil vir elkeen wat dit moontlik gemaak het en positiewe "reviews" gelaat het, baie dan...
03/02/2022

Dis met groot dankbaarheid dat ek wil vir elkeen wat dit moontlik gemaak het en positiewe "reviews" gelaat het, baie dankie sê, ons sal aanhou probeer om elkeen se kuier hier op die plaas, onvergeetlik te maak.

07/12/2021
01/07/2021

Volgens die POPIA Wet wat vandag 1 Julie 2021 in werking tree, is admin verplig om 2 vrae aan elke persoon op die blad te vra:
1. Wil jy deel wees van die blad?
2. Onderneem jy om nie die persoonlike inligting van die lede sigbaar elders te gebruik nie?
Indien jy JA kan antwoord, bly asb op die blad. Jy hoef nie 'n antwoord te stuur nie
Indien jy NEE antwoord, verlaat asb die blad vir almal se veiligheid.
Ons glo elke een verstaan en sal ons in hierdie verband help.
Indien jy nie bewus is van hierdie wet nie, vergewis jouself in die verband.
According to the POPIA Act which will come into effect tomorrow 1 July 2021, as admin we are obliged to ask 2 questions to each person on this page:
1. Do you want to be part of the page?
2. Do you undertake not to use the personal information of the members visibly elsewhere?
If you can answer YES, please stay on the page. You do not have to send a reply
If you answer NO, please leave the page for everyone's safety.
We believe everyone understands and will help us in this regard.
If you are not aware of this law, please familiarize yourself with it.

29/06/2021
Suikerbosskuur Venue, ons bied 'n groot skuur met baie ruimte, 'n pragtige uitsig, plaas atmosfeer, lekker boerekos, ouw...
19/05/2021

Suikerbosskuur Venue, ons bied 'n groot skuur met baie ruimte, 'n pragtige uitsig, plaas atmosfeer, lekker boerekos, ouwêreldse gasvryheid, romantiese opelug (in die bos) kapel en 'n kontant kroeg. Bespreek voor einde Mei 2021 om 10% korting op jou troue te kry!

As jy  opsoek is na 'n bekostigbare venue met 'n plaas atmosfeer, kontak my gerus, ons maak voorsiening vir klein en gro...
22/03/2021

As jy opsoek is na 'n bekostigbare venue met 'n plaas atmosfeer, kontak my gerus, ons maak voorsiening vir klein en groot troues/funksies en het 'n kontantkroeg, ons bied akkommodasie en kampplekke en is naby die grootpad(R65) tussen Ermelo en Amsterdam in Mpumalanga.

Kontak ons vir 'n lekker plaastroue wat nie 'n plaas se prys kos nie.
18/01/2021

Kontak ons vir 'n lekker plaastroue wat nie 'n plaas se prys kos nie.

Kontak ons vir 'n lekker plaastroue (akkommodasie ook beskikbaar)
09/12/2020

Kontak ons vir 'n lekker plaastroue (akkommodasie ook beskikbaar)

Address

Glen Eland Farm
Amsterdam
2375

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:00
18:00 - 19:00
Tuesday 09:00 - 17:00
18:00 - 19:00
Wednesday 09:00 - 17:00
18:00 - 19:00
Thursday 09:00 - 17:00
18:00 - 19:00
Friday 09:00 - 17:00
18:00 - 19:00
Saturday 09:00 - 17:00
18:00 - 19:00
Sunday 09:00 - 17:00

Telephone

0765318286

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Suikerbosskuur Venue posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Suikerbosskuur Venue:

Share