12/04/2026
🌿🎶 ’n Lied uit die hart van Absolutely Wild 🎶🌿
Met groot trots en dankbaarheid stel ons vandag ons eie lied bekend…
“Hy Sien Met Hart” 💚
Hierdie lied is spesiaal opgedra aan ons eienaar, PJ Verster – ’n man met ’n visie, ’n sagte hart en ’n onwrikbare geloof. Iemand wat nie net sien met sy oë nie, maar met sy hart… en wat Absolutely Wild gebou het op liefde, respek, harde werk en geloof 🙏
“Hy Sien Met Hart” vertel die storie van drome wat werklikheid geword het… van ’n plek in die middel van nêrens wat nou ’n tuiste geword het vir soveel mense se mooiste herinneringe 🌄💦
Dankie PJ, vir jou leiding, jou passie en vir die nalatenskap wat jy bou – nie net in strukture nie, maar in mense se harte ❤️
🎧 Luister, voel en deel saam met ons hierdie spesiale oomblik…
PJ – husband, father, grandfather and friend to many – a successful businessman who, despite being legally blind, saw an opportunity where others might not. ...