Baakensrug Lodge & Co.

Baakensrug Lodge & Co. Baakensrug is one of the most beautiful places in the Karoo, with just enough comforts of home and the tranquility of the outdoors away from the city life.

Baakensrug boasts many activities for the whole family.

08/11/2023
Visit our website for more information regarding our accommodation, hunting, biketrails, and our range of organic chicke...
04/04/2023

Visit our website for more information regarding our accommodation, hunting, biketrails, and our range of organic chicken, meat and deli products - Order online - we deliver!

Besoek gerus ons webtuiste vir meer informasie oor ons akkommodasie, jag en fietsryroetes. Ons het ook 'n reeks Deli en Vleisprodukte. Bestel aanlyn, aflewering beskikbaar.

www.baakensrug.co.za | www.baakensrug.com

The thrill of the outdoors, the beauty of nature, the serenity of being unplugged. Baakensrug offers you all of these experiences, with more than 23 000ha of natural beauty. Baakensrug is a magical place. Explore, and you’ll find true serenity in the wide open landscapes, mountain ranges and an ab...

Baakensrug Lodge - Hemel op Aarde.
29/11/2022

Baakensrug Lodge - Hemel op Aarde.

Baakensrug julle maak ons trots. Plaaswerker van die jaar kompetisie. 3 1ste plekkeYvetteWolfieJerome.
23/09/2022

Baakensrug julle maak ons trots. Plaaswerker van die jaar kompetisie. 3 1ste plekke
Yvette
Wolfie
Jerome.

2de Laasste jag vir 2022 sluit goed af. Luhan en Jean skiet hulle 1ste bokkies. Baie geluk julle en welkom by die jagfam...
29/08/2022

2de Laasste jag vir 2022 sluit goed af. Luhan en Jean skiet hulle 1ste bokkies. Baie geluk julle en welkom by die jagfamilie.

Die lekker kind van ons het vandag verjaar!! Mag daar nog vele wees Ronnie ###
22/08/2022

Die lekker kind van ons het vandag verjaar!! Mag daar nog vele wees Ronnie ###

Eric & Lucy se verlowing @ Baakensrug!
08/08/2022

Eric & Lucy se verlowing @ Baakensrug!

01/08/2022
Dankie Waldo & Nadine vir my mensies se groot bederf! Ons wardeer dit baie!!!
01/08/2022

Dankie Waldo & Nadine vir my mensies se groot bederf! Ons wardeer dit baie!!!

Lekkersste tyd van die jaar!! Bokskeer by Baakensrug.
22/07/2022

Lekkersste tyd van die jaar!! Bokskeer by Baakensrug.

Zaney het ook haar 1ste bok die naweek geskiet by Baakensrug! Sy mag maar skiet!!
19/07/2022

Zaney het ook haar 1ste bok die naweek geskiet by Baakensrug! Sy mag maar skiet!!

Address

Baakensrug Farm, Nelspoort
Beaufort West
6970

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Baakensrug Lodge & Co. posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Baakensrug Lodge & Co.:

Shortcuts

Share

Category