Silwerkaroo Gastehuis en Padstal

Silwerkaroo Gastehuis en Padstal Die oorspronklike opstal en koshuiskamer wat dateer uit 1858 het ons omskep in twee eenhede vir akkommodasie.

Die gaste kan die bedrywighede op die werkende skaapplaas geniet asook die rustigheid van die karoo sowel as die sterrehemel in die aande.

29/03/2025

Amospoortjie (1841) Begraafplaas

Laat die langpadblaaie die kraaie draai?Kom stop gerus vir iets om die liggaamsasem te verfris!
15/01/2025

Laat die langpadblaaie die kraaie draai?
Kom stop gerus vir iets om die liggaamsasem te verfris!

Piet se huis 📍Silwerkaroo GuestfarmN12 between Beaufort West and Oudsthoorn 🌻Sleeps 3 persons - LINK IN BIO 🌸           ...
01/08/2024

Piet se huis 📍Silwerkaroo Guestfarm
N12 between Beaufort West and Oudsthoorn 🌻
Sleeps 3 persons - LINK IN BIO 🌸

🇿🇦 A closer look at Silwerkaroo Padstal and its authenticity! Come enjoy homemade pies, melktert and coffee on your road...
01/08/2024

🇿🇦 A closer look at Silwerkaroo Padstal and its authenticity!
Come enjoy homemade pies, melktert and coffee on your road trip! ☀️
📍 N12 between Beaufort West and Oudsthoorn

Sunsets at Silwerkaroo Guestfarm 🌅📍On the N12 between Beaufort West and Oudsthoorn ⭐️ Come enjoy a trip away at one of o...
01/08/2024

Sunsets at Silwerkaroo Guestfarm 🌅
📍On the N12 between Beaufort West and Oudsthoorn
⭐️ Come enjoy a trip away at one of our lovely cottages!
Link in bio

Karoo Uber
13/02/2024

Karoo Uber

Het die tyd te min geraak vir die beskuitblikke vol kry voor vakansie? Kom slaan gerus remme aan by ons padstal.
07/12/2023

Het die tyd te min geraak vir die beskuitblikke vol kry voor vakansie? Kom slaan gerus remme aan by ons padstal.

Nuwe lafenis vir die siel.
07/12/2023

Nuwe lafenis vir die siel.

Iets vir die kranige leser op vakansie.
11/09/2023

Iets vir die kranige leser op vakansie.

Netjies verpakte halwe lam /kg
30/08/2023

Netjies verpakte halwe lam /kg

Handige wonder vir daardie beetslaai se kolle.
30/08/2023

Handige wonder vir daardie beetslaai se kolle.

Address

Amospoortjie Farm
Beaufort West
6970

Telephone

0829740643

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Silwerkaroo Gastehuis en Padstal posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Silwerkaroo Gastehuis en Padstal:

Shortcuts

Share