05/09/2026
G i f t s w i t h a p u r p o s e
Ons maak seker 70% van alle produkte op ons winkelrakke self, maar ons ondersteun ook graag ander plaaslike entrepreneurs wat n unieke produk lewer met n boodskap en betekenis.. Hierdie is vir my n onsettende mooi geskenk vol "purpose" en waarheid.. En dis hoekom ons dit ook op ons aanlynwinkel gelaai het.. sit n botteltjie lyfolie en miskien n "carrier bag" by en jy het n perfekte geskenkpakkie..
Wat meer is, is wanneer jy by Hartsgoed koop, maak ons in elkgeval jou pakkie mooi toe en voel die oopmaak by die huis soos n geskenkbederf.. want elkeen van ons kliënte is vir ons spesiaal en help ons om te doen waarvoor ons lief is!