Welgemoed Karoo

Welgemoed Karoo Goed vir die gemoed. Wel vir die gestel. Welgemoed waar die natuur geniet word. Die skoonheid van di selfcatering and camping options to choose from

Die karoo is mooi groen en bergstroompies wat oral loop.
17/04/2026

Die karoo is mooi groen en bergstroompies wat oral loop.

Granate is mooi gekleur vanjaar
28/03/2026

Granate is mooi gekleur vanjaar

Buite brood oond is gereed vir die winter se broodbak!
27/03/2026

Buite brood oond is gereed vir die winter se broodbak!

Veld mooi groen na die reens. En die diere lyk sommer pragtig
07/03/2026

Veld mooi groen na die reens. En die diere lyk sommer pragtig

Pragtig, ten spyte van die erge droogte
24/01/2026

Pragtig, ten spyte van die erge droogte

Het jy geweet, op Welgemoed en die omliggende plase is daar twee van die 4 Hyena familie teenwoordig. Die Bruin Hyena en...
18/10/2025

Het jy geweet, op Welgemoed en die omliggende plase is daar twee van die 4 Hyena familie teenwoordig. Die Bruin Hyena en die Aardwolf.
Dat die Bruin Hyena die skaarste van die vier is. Hy is eintlik net n aasdier, maar in ons area en in Namibia se kusgebied, vang hulle ook lewende diere.
Dat die Hyena nader aan n kat familie is, as aan n hond.
Dat die aardwolf net insekte vreet.

14/10/2025
So bietjie tuin mooi in die droogte.
14/10/2025

So bietjie tuin mooi in die droogte.

Hoeeveel tel jy?
18/07/2025

Hoeeveel tel jy?

Van die mooiste uitsigte oor die Karoo.
10/05/2025

Van die mooiste uitsigte oor die Karoo.

Address

Nuweveld Mountains
Beaufort West

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Welgemoed Karoo posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Welgemoed Karoo:

Shortcuts

Share

Category