Oppi Riviere Safari Lodge

Oppi Riviere Safari Lodge Private safari camping for caravan & tents on the banks of the Crocodile River.

Skemer was nog nooit so mooi nie.
25/10/2025

Skemer was nog nooit so mooi nie.

    Pragtige sonsak by Oppi Riviere. Nog 'n meesterstuk uit God se Hand Beautiful sunsets. Another masterpiece from God'...
18/10/2024


Pragtige sonsak by Oppi Riviere. Nog 'n meesterstuk uit God se Hand

Beautiful sunsets. Another masterpiece from God's Hand

Nuwe seisoene!Nuwe lewe tot die mag 10.
30/09/2024

Nuwe seisoene!

Nuwe lewe tot die mag 10.

  Die mooiste, mooi van die skepping gebeur net hier 📸 Ivan le Roux
07/09/2024




Die mooiste, mooi van die skepping gebeur net hier

📸 Ivan le Roux

Boskamp vreugde. Bosveld TV op sy beste 📸 Bertus & Belinda Janneke
02/09/2024

Boskamp vreugde. Bosveld TV op sy beste

📸 Bertus & Belinda Janneke

Home is wherever you pitch your tent... Oppi Riviere Safari Lodge bied 'n keuse van off-grid Boskamp staanplekke asook d...
02/09/2024

Home is wherever you pitch your tent...

Oppi Riviere Safari Lodge bied 'n keuse van off-grid Boskamp staanplekke asook dam of rivier oewer staanplekke

Ons beywer ons om 'n rustige kamp omgewing in die middel van die Bosveld te skep, waar bewaring 'n prioriteit is

As jy wil wegvlug van die besige stadsliggies, kan jy kom stil raak waar die Visarend roep

📸 Courtesy of Juan & Mandy

Is jy moeg van die stad se geraas en moedeloos met jou baas wat heeldag in jou nek blaas? Pak jou wa en kom rus by Oppi ...
11/07/2024

Is jy moeg van die stad se geraas en moedeloos met jou baas wat heeldag in jou nek blaas?

Pak jou wa en kom rus by Oppi Riviere Safari Lodge waar niemand jou pla!

Klein en intieme boskamp vir 'n groep bespreking van maksimum 4 karrevane in 'n stil omgewing waar Elande, blouwildebeeste, gouewildebeeste, koedoes, njalas, bosbokke, blesbokke, rooibokke en swartrooibokke loop. Jy sal 'n visarend hoor roep en verskeie voëlsoorte raakloop.

Ons boskamp beskik oor 'n spoeltoilet, warm stort, buite kombuis, boma, braai area, pergola met onderdak eet area en selfs 2 swaaie

Jy weet jy wil kom rus

Geen hoog of lae seisoen tariewe . Braai en boma hout beskikbaar

Kontak ons vandag om jou plek te bespreek
083 229 0328

07/07/2024

Happy campers



Darting Njala ewes for upcoming auction. Act fast with caution
26/05/2024

Darting Njala ewes for upcoming auction. Act fast with caution


Mediavrystelling Ons het reeds verskeie navrae in verband met inligting vir 2024 se fees ontvang, maar weens die intensi...
21/05/2024

Mediavrystelling

Ons het reeds verskeie navrae in verband met inligting vir 2024 se fees ontvang, maar weens die intensiewe padwerke wat sedert die begin van 2024 tussen Beesterkraal en die Northam afrit op die R511 plaasvind het die direksie en trustees van die Mosbos Jag, Hengel & Kamp Fees besluit dat dit nie in die beste belang van ons feesganges, uitstallers en borge is om vanjaar die fees aan te bied nie.

Daar is huidiglik stop/ry punte wat die verkeer met tot 20minute vertraag. Daar is ook diep uitgrawings op die padrant wat reis tussen Thabazimbi en Oppi Riviere Safari Lodge asook die pad tussen Brits en die venue gevaarliker maak om op te reis
Mosbos Jag, Hengel en Kamp Fees is ‘n gesins geőrinteerde fees en ons beywer ons vir die veiligheid en gerief van ons feesgangers, uitstallers en borge

Ons beoog om weer die fees in 2025 aan te bied. Ons verseker u van ons volgehoue strew om die feeservaring beter te maak
Ons is dankbaar vir die opgradering van die R511 wat in die toekoms beslis sal bydrae tot die sukses van elke funksie wat by Oppi Riviere Safari Lodge aangebied word

Opregte dank

Mosbos Jag , Hengel & Kamp fees Direksie en Trustees

❤️ Liefde is in die lug ❤️Spandeer vanjaar jou Valentynsrande op kosbare memories Piekniek op die Rivieroewer bied 'n ro...
01/02/2024

❤️ Liefde is in die lug ❤️

Spandeer vanjaar jou Valentynsrande op kosbare memories

Piekniek op die Rivieroewer bied 'n romantiese piekniek op die groen gras met uitsig oor die rivier, eetgoed vir 2 en 'n glasoe bubblé om dit mee af te rond

Addisioneel ekstra : Fotograaf of die oomblik te verewig in ons lowergroen omgewing

Ideaal vir iemand wat die GROOT VRAAG wil vra!

Datums Beskikbaar : 10 -12 Feb 2024 / 17 -19 Feb 2024

Kintak ons vir besprekings en navrae 0832290328

Address

Oppi Riviere Safari
Beestekraal
0250

Telephone

+27832290328

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Oppi Riviere Safari Lodge posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Oppi Riviere Safari Lodge:

Share

Category