Thaba Morula

Call Directions Website Contact the business

Thaba Morula Jou bosveldavontuursentrum vir jonk en oud. Baie tipes akkommodase en aktiwiteite te kies en keur.

Nog 4 weke.... Boek nou jou naweek vir slegs R800.GEEN kos maakGEEN skottelgoed wasMoenie wag... Boek vandag ...Kontak S...
15/10/2026

Nog 4 weke.... Boek nou jou naweek vir slegs R800.

GEEN kos maak
GEEN skottelgoed was

Moenie wag... Boek vandag ...
Kontak Samantha en verseker jou plek

๐ŸŽ„ Kom vier Kersfees saam met ons in die bosveld! ๐ŸŒฟKom geniet โ€™n heerlike Kersvakansie by Thaba Morula en beleef die rust...
13/10/2026

๐ŸŽ„ Kom vier Kersfees saam met ons in die bosveld! ๐ŸŒฟ

Kom geniet โ€™n heerlike Kersvakansie by Thaba Morula en beleef die rustigheid, natuur en lekker kuier waarvoor die bosveld so bekend is!

๐Ÿ“… 20 Desember 2026 tot 6 Januarie 2027

Daar is iets vir die hele gesin:
๐ŸŒณ Die rustigheid van die bosveld
๐Ÿ”ฅ Lekker kuier om โ€™n bosveldvuur
๐ŸŠโ€โ™€๏ธ Twee groot swembaddens
๐Ÿก Gerieflike selfsorgverblyf
โ›ณ Putt-putt
๐ŸŒฟ Ruim, groen grasperke ๐ŸŽ‰ Aktiwiteite en nog baie meer!

Los die stad se gejaag agter en kom rus lekker saam met jou familie en vriende. Maak nuwe herinneringe, geniet die buitelewe en beleef die Kersfees-atmosfeer in die hartjie van die bosveld. ๐ŸŽ…๐ŸŽ
๐Ÿ“ž Skakel ons gerus vir meer inligting:
โ˜Ž๏ธ 012 277 1371
๐Ÿ“ง [email protected]

๐Ÿ“ Thaba Morula โ€“ waar die bosveld jou tuis laat voel!

๐Ÿ‘‰ Deel hierdie plasing met jou familie en vriende en kom geniet die Kersvakansie saam!

Gelukkige Onderwysersdag aan al ons Onderwysers
05/10/2026

Gelukkige Onderwysersdag aan al ons Onderwysers

Dankie Child Survivors of Crime
01/10/2026

Dankie Child Survivors of Crime

Kyk wat doen kleur aan n eet saal...Dis hoe ons die Blou uit n Maandag haal...
28/09/2026

Kyk wat doen kleur aan n eet saal...

Dis hoe ons die Blou uit n Maandag haal...

๐ŸŒฟ๐ŸŽ‰ SCHOOL CAMP JUST GOT A WHOLE LOT MORE EXCITING! ๐ŸŽ‰๐ŸŒฟReady for adventure, laughter and unforgettable memories? At  Thaba...
22/09/2026

๐ŸŒฟ๐ŸŽ‰ SCHOOL CAMP JUST GOT A WHOLE LOT MORE EXCITING! ๐ŸŽ‰๐ŸŒฟ

Ready for adventure, laughter and unforgettable memories?
At Thaba Morula, learning happens through fun, teamwork and exciting challenges!

๐Ÿค Team building
๐Ÿ•๏ธ Adventure camp
โญ Leadership activities
๐ŸŒณ Nature & outdoor fun

Bring your learners for an experience filled with friendship, confidence and adventure!

๐Ÿ“š Learning is fun at Thaba Morula โ€“ ALL ABOUT ADVENTURE!

๐Ÿ“ฉ Book your next school camp today:

[email protected]
[email protected]

GEEN SKOTTELGOED WAS VIR N NAWEEKBoek vandag jou naweek vir slegs R800.00 Ja jy lees reg... whatsapp Samantha vandag om ...
22/09/2026

GEEN SKOTTELGOED WAS VIR N NAWEEK

Boek vandag jou naweek vir slegs R800.00
Ja jy lees reg... whatsapp Samantha vandag om jou plekkie te boek

Dames tyd raak min... Spasies word geboek... Om teleurstelling te voorkom boek vandag nog by Samantha JY VERDIEN DIT

Dames tyd raak min... Spasies word geboek... Om teleurstelling te voorkom boek vandag nog by Samantha JY VERDIEN DIT
17/09/2026

Dames tyd raak min... Spasies word geboek... Om teleurstelling te voorkom boek vandag nog by Samantha JY VERDIEN DIT

10/09/2026

Waar is dit lekker...

Net hier by Thaba Morula Avontuurkamp...

Gelukkige KINDERS... Gelukkige Kamp terrein.Boek vandag nog jul Skool kamp of Jeug kamp by [email protected]

Dames, dis tyd vir โ€™n naweek net vir ons! ๐ŸŒธStel jou voor: โ€™n pragtige plek, goeie kos, diep gesprek, aanbidding en tyd o...
10/09/2026

Dames, dis tyd vir โ€™n naweek net vir ons! ๐ŸŒธ

Stel jou voor: โ€™n pragtige plek, goeie kos, diep gesprek, aanbidding en tyd om regtig te rus โ€“ sonder om ooit aan skottelgoed te dink.

Bring jou ma, dogter, suster of beste vriendin saam.

God is in hierdie storieโ€ฆ

๐Ÿ“… 6โ€“8 November 2026
๐Ÿ“ Thaba Morula Tent Houses
๐Ÿ’ฐ R800 per persoon (etes, verversings en verblyf ingesluit)

โ€™n Naweek gevul met:
โ€ข Aanbidding & God se Woord
โ€ข Bemoediging
โ€ข Pret & lag
โ€ข Rus & vernuwing
โ€ข Betekenisvolle verbintenisse

Moenie hierdie een misloop nie!

WhatsApp Samantha vir meer inligting: 072 459 3483

Address

Beestekraal

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Thaba Morula posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Thaba Morula:

Shortcuts

Share

Category