Thaba Ditholo Safaris

Thaba Ditholo Safaris Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Thaba Ditholo Safaris, Lodge, https://goo. gl/maps/9wMM4K4RSYkX6Uxo 8, Bela-Bela.

A&A Spitbraai & Catering Skaap/Vark Spit bykosse en platters.Vir meer oor ons wat ons bied, stuur vir my asb ʼn WhatsApp....
15/04/2026

A&A Spitbraai & Catering

Skaap/Vark Spit bykosse en platters.
Vir meer oor ons wat ons bied, stuur vir my asb ʼn WhatsApp.

Angelique
083 403 0207

Thaba Ditholo SafarisBuite Bela-Bela/ ModimoleVir meer oor ons WatsAppAngelique083 4030 207
09/12/2025

Thaba Ditholo Safaris

Buite Bela-Bela/ Modimole

Vir meer oor ons WatsApp
Angelique
083 4030 207

Thaba Ditholo SafarisGuest farm for families and friends.Come enjoy the tranquility of the bush and relax....For more ab...
23/11/2025

Thaba Ditholo Safaris

Guest farm for families and friends.

Come enjoy the tranquility of the bush and relax....

For more about us WatsApp

083 4030 207

13/10/2025

Thaba Ditholo Safaris

Family farm, for a simple bushveld getaway and rest for your soul we have just the right place for you to come and do it. Game drive with your own vehicle, fishing (catsh and relice) pool table/darts for the older people, a simple swimming pool for the children to play, cycling (own bicycles) walking or jogging. For more about us, whatsapp me or voice note. I will get back to you as soon as possible.

(Bela-Bela/Modimole area)

Angelique 083 4030 207

Plaas kuiers, waar mens altyd nuwe vriende maak!
16/07/2025

Plaas kuiers, waar mens altyd nuwe vriende maak!

Thaba Ditholo Safris130km vanaf Pretoria/180 vanaf Pietersburg in die Warmbad/Alma omgewing.(Noord-wes van Warmbad)Gelee...
24/05/2025

Thaba Ditholo Safris

130km vanaf Pretoria/180 vanaf Pietersburg in die Warmbad/Alma omgewing.(Noord-wes van Warmbad)

Gelee in die hart van die asemrowende Waterberge met sy pragtige natuurskoon en ontspanne atmosfeer,bied Thaba Ditholo jou ñ onvergeetlikke safari of vakansie. Vir die voëlkykkers is dit ñ paradys met drie gronddamme ryk aan watervoëls. Moderne ontwikkeling met vollop wild soos Rooibok,Kudu,Zebra,
Kameelperd,Blesbok,
Vlakvark,Bosvark en Kleinwild.

Die verblyf geriewe het die atmosfeer van ñ vakansieoord in die kleine en dan ook uitnemend geskik vir families en groepe wat luilekker wil ontspan of miskien bosberaad wil hou. Lapa met vuurmaak en braaigeriewe,tweede lapa met braai,opskep en aansit geriewe. Tenvolle toegeruste privaat kombuis met stoofplate,vrieskas en yskas. Koelkamer ook beskikbaar. Vir ontspanning is daar ñ poolkamer met kroeg,veerpyltjies,
wildritte,staproetes,
asook ñ baie gerieflike swembad.

15/05/2025

Address

Https://goo. Gl/maps/9wMM4K4RSYkX6Uxo 8
Bela-Bela
0480

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 17:00
Saturday 08:00 - 17:00
Sunday 08:00 - 17:00

Telephone

+27834030207

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Thaba Ditholo Safaris posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category