28/11/2022
Nicama Lodge Desember special!! Net die feestyd!!
15Des-20Des of
22Des-27Des of
29Des-3Jan
Maak een van die langnaweke Nicama jou familie en vriende huis.
Vir net R16000 vir 5 aande vir 20 mense!!
Dit werk R160 pp/n uit!!
Ons lodge is 1700m2 groot, met baie plek vir almal! Kombuis met alles wat jy benodig om te bak en brou!
Die kombuis, lapa en leefarea word daagliks skoon gemaak.
Daar is ñ dam met karps, bring net julle eie visstokke ens.
50m swembad en swembad by die lapa!
Braai area met bon fire pit. Gas braai vir load shedding!!
Privaat want ons vat net een groep op ñ slag!!
Moet nie die kans laat verby glip nie.
Kontak my Marna by 0835830703.