Kleine Bela Familie-oord

Kleine Bela Familie-oord Kleine Bela is n intieme familie-oord in die mooie Bela Bela omgewing. Uitgesprei oor 55ha met skadu
(1)

🎁 Valentynsdag Wegbreek in die Bosveld by Kleine Bela Familie in Bela Bela ! 🌿❀️Geen idee wat om jou geliefde hierdie Va...
20/01/2025

🎁 Valentynsdag Wegbreek in die Bosveld by Kleine Bela Familie in Bela Bela ! 🌿❀️

Geen idee wat om jou geliefde hierdie Valentynsdag te gee nie? Bederf hulle met 'n romantiese kampnaweek in die skilderagtige Bosveld!

✨ Ons bied:

*Pragtige staanplekke met netjiese ablusiegeriewe.
*Heerlike wegneemetes beskikbaar.
*Avontuurlike staproetes vir die natuurliefhebbers.
*2 Swembaddens om af te koel en te ontspan.
*Putt-putt baan vir die gesin.
*Dierevriendelik! Bring jou klein hondjies saam.

πŸ“… Datum: 14 - 16 Februarie 2025
πŸ’Έ Tarief: R350.00 per nag per staanplek.

🌹 Maak hierdie Valentynsdag spesiaal en beleef die rustigheid van die Bosveld saam met jou geliefde!

Bespreek nou!
πŸ“ž Kontak ons by 083 651 0558 of stuur 'n e-pos na [email protected]


#2025

🌿 Mid-Week Bird Watching Adventure at Kleine Bela Familie-oord πŸŒΏπŸ“… Date: Sunday, Sunday, 18 Aug - Friday, 23 Aug 2024πŸ’Έ Sp...
22/07/2024

🌿 Mid-Week Bird Watching Adventure at Kleine Bela Familie-oord 🌿
πŸ“… Date: Sunday, Sunday, 18 Aug - Friday, 23 Aug 2024
πŸ’Έ Special Price: R850 (2 people)

✨ Highlights:

🐦 Over 100 Bird Species! Bring your cameras and capture nature's beauty.
πŸ” Delicious Takeaways to keep you fueled.
πŸ›’ Convenience Shop with all your essentials.
Don't miss out on this serene escape! Dust off your cameras and enjoy a peaceful mid-week at Kleine Bela Familie-oord

πŸ“ Location: Bela Bela, Limpopo
πŸ“ž Contact: 083 651 0558 / [email protected]

πŸ•ŠοΈ Book Now and Soar with the Birds! πŸ•ŠοΈ

Kleine Bela Familie-oord is gelee in Bela Bela.Bespreek nou vir n lekker Vadersdag naweek en bederf pa met n lekker Sond...
15/05/2024

Kleine Bela Familie-oord is gelee in Bela Bela.
Bespreek nou vir n lekker Vadersdag naweek en bederf pa met n lekker Sondag ete en n ekstra aand verniet!
Besprekings en navrae: 0836510558 / [email protected]

Ongemeubileerde Bachelor Flat te huur op die oord. Kleine Bela Familie-Oord is gelee op die Eersbewoonpad, tussen Bela B...
16/02/2024

Ongemeubileerde Bachelor Flat te huur op die oord. Kleine Bela Familie-Oord is gelee op die Eersbewoonpad, tussen Bela Bela & Modimolle

Groot oopplan leefarea
Aparte kombuis en badkamer
Eie stoep en tuin
Gebruik van oord fasiliteite
Water/Ligte ingesluit

R4000pm
Slegs 2 persone

Navrae: Kontak 0836510558

Kleine Bela Familie-oord

Bespreek solank vir Paasnaweek29 Maart - 1 April 2024* Groot staanplekke met krag en water* Skoon en netjiese familie-ab...
31/01/2024

Bespreek solank vir Paasnaweek
29 Maart - 1 April 2024

* Groot staanplekke met krag en water
* Skoon en netjiese familie-ablusies
* 2 Swembaddens
* Winkel met lekker wegneemetes

Besprekings slegs deur epos [email protected]

Navrae: Kontak 0836510558

Kleine Bela Familie-Oord is gelee tussen Bela Bela & Modimolle. Slegs 90min vanaf PTA

Kleine Bela Familie-oord is gelee in Bela Bela, Limpopo.Besprekings: info@kleinebela.co.zaNavrae:  083 651 0558Naweek st...
16/01/2024

Kleine Bela Familie-oord is gelee in Bela Bela, Limpopo.

Besprekings: [email protected]
Navrae: 083 651 0558

Naweek staanplekke beskikbaar vanaf R350pn

Karavaan Staanplek met skadunet, privaat ablusie en ruim stoorkamer te huur R3000 per maandKontak- 0836510568
07/01/2024

Karavaan Staanplek met skadunet, privaat ablusie en ruim stoorkamer te huur
R3000 per maand
Kontak- 0836510568

Dit is vakansie tyd. Kleine Bela Familie-Oord is geleΓ« net buite Bela Bela, op die Eersbewoon pad. Pragtige veilige Oord...
15/12/2023

Dit is vakansie tyd.
Kleine Bela Familie-Oord is geleΓ« net buite Bela Bela, op die Eersbewoon pad. Pragtige veilige Oord, Skoon Ablusies Warm en koue swembaddens, Pragtige winkeltjie met die heerlikste weg neem of aansit etes. Kontak oord Vir jou bespreking Nou.
[email protected] of cell: 0836510558

Bespreek jou vakansie Nou. Veilige oordWinkeltjie en restaurantDierevriendelikKoue en warm swembad Kontrak die oord opin...
08/12/2023

Bespreek jou vakansie Nou.
Veilige oord
Winkeltjie en restaurant
Dierevriendelik
Koue en warm swembad
Kontrak die oord op
[email protected]
Cell: 083 651 0558

Kleine Bela Familie OordBela BelaBespreek Nou Vir jou Desember vakansie. Pragtige veilige Oord.Heerlike wegneem etes ens...
26/11/2023

Kleine Bela Familie Oord
Bela Bela
Bespreek Nou Vir jou Desember vakansie.
Pragtige veilige Oord.
Heerlike wegneem etes ens by Kleine Shopi.
Troeteldier vriendelik Vir Klein hondjies.
Warm en koue swembad
Kontak Nou die oord Om te bespreek en Vir enige navrae
[email protected]
Cell: 083 651 0558

Desember vakansie Kom Nader!! Bespreek Nou. Veilige Oord, Pragtige skoon oord,
19/11/2023

Desember vakansie Kom Nader!! Bespreek Nou. Veilige Oord, Pragtige skoon oord,

Bespreek Nou Vir Desember. Kontak kantoor Vir Alle navraeinfo@kleinebela.co.zaCell: 083 651 0558
31/10/2023

Bespreek Nou Vir Desember.
Kontak kantoor Vir Alle navrae
[email protected]
Cell: 083 651 0558

Address

Eersbewoon Road
Bela-Bela

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Kleine Bela Familie-oord posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Kleine Bela Familie-oord:

Share