Galago Private Bush Lodge

Galago Private Bush Lodge Private Bush Lodge in the heart of the Limpopo bushveld.

Plek beskikbaar!!Kom geniet die rustigheid van die Bosveld.Ons het 4 staanplekke privaat ablusiegeriewe en 5 staanplekke...
17/08/2025

Plek beskikbaar!!

Kom geniet die rustigheid van die Bosveld.

Ons het 4 staanplekke privaat ablusiegeriewe en 5 staanplekke met gemeenskaplike ablusiegeriewe. Ons het 'n wye verskeidenheid van voël lewe en wild wat tussen die staanplekke beweeg.
Ons het 2 son verhitte swembaddens en staproetes.
Ons is ongeveer 16 km net buite Bela Bela op die R516 Thabazimbi pad.

Lankstaan tariewe:

Privaat ablusiegeriewe:
R 2 700.00 per maand (maksimum van 2 persone per staanplek) Krag is prepaid.
Gemeenskaplike ablusiegeriewe:
R 2 400.00 per maand (maksimum van 2 persone per staanplek) Krag is prepaid.

Kontak ons gerus vir verdere navrae:
081 384 1842/ 083 304 4609 (WhatsApp) of
e-pos ons by [email protected]

Sien julle een van die dae!
Galago groete.

Aandag alle kampers!!Is u opsoek na rus en vrede? Indien ja, dan is Galago Private Bush Lodge net die regte plek.Ons bes...
19/01/2025

Aandag alle kampers!!

Is u opsoek na rus en vrede? Indien ja, dan is Galago Private Bush Lodge net die regte plek.

Ons beskik oor 4 staanplekke met privaat ablusiegeriewe en 5 staanplekke met gemeenskaplike ablusiegeriewe.

Ons het 'n wye verskeidenheid van voël lewe en wild wat tussen die staanplekke beweeg. Ons het 2 son verhitte swembaddens en staproetes.

Ons is ongeveer 16 km net buite Bela Bela op die R516 Thabazimbi pad.

Lankstaan tariewe:
Privaat ablusiegeriewe:
- R 2 600.00 per maand (maksimum van 2 persone per staanplek) - - Prepaid meters

Gemeenskaplike ablusiegeriewe:
- R 2 300.00 per maand (maksimum van 2 persone per staanplek) - - Prepaid meters

Kontak ons gerus vir verdere navrae:
081 384 1842/ 083 304 4609 (WhatsApp) of
e-pos ons by [email protected]

Sien julle een van die dae!
Galago groete.

Galago Private Bush Lodge:Ons bied spesiale tariewe aan vir lankstaan kampers!!Ons beskik oor 4 staanplekke met privaat ...
23/04/2024

Galago Private Bush Lodge:

Ons bied spesiale tariewe aan vir lankstaan kampers!!

Ons beskik oor 4 staanplekke met privaat ablusiegeriewe en 5 staanplekke met gemeenskaplike ablusiegeriewe. Ons het 'n wye verskeidenheid van voël lewe en wild wat tussen die staanplekke beweeg. Ons het 2 son verhitte swembaddens en staproetes.

Ons is ongeveer 16 km net buite Bela Bela op die R516 Thabazimbi pad.

Lankstaan tariewe:
Privaat ablusiegeriewe:
R 2 600.00 per maand (maksimum van 2 persone per staanplek) Prepaid meters

Gemeenskaplike ablusiegeriewe:
R 2 300.00 per maand (maksimum van 2 persone per staanplek) Prepaid meters

Indien u nie 'n karavaan of tent het nie, maar nog steeds die opwinding wil beleef van lankbly, het ons net die regte oplossing vir u:
Ons het 4 chalets wat ons ook beskikbaar stel vir lankbly.

Kontak ons gerus vir verdere navrae:

081 384 1842/ 083 304 4609 (WhatsApp) of
e-pos ons by [email protected]

Sien julle een van die dae!
Galago groete.

Is u opsoek na stilte en rustigheid?Galago Private Bush Lodge is net die plek vir u. Ons beskik oor 4 staanplekke met pr...
29/02/2024

Is u opsoek na stilte en rustigheid?

Galago Private Bush Lodge is net die plek vir u.

Ons beskik oor 4 staanplekke met privaat ablusiegeriewe en 5 staanplekke met gemeenskaplike ablusiegeriewe. Ons het 'n wye verskeidenheid van voël lewe en wild wat tussen die staanplekke beweeg. Ons het 2 son verhitte swembaddens en staproetes. Ons is ongeveer 16 km net buite Bela Bela op die R516 Thabazimbi pad.

Lankstaan tariewe:
Privaat ablusiegeriewe:
R 2 600.00 per maand (maksimum van 2 persone per staanplek) Prepaid meters

Gemeenskaplike ablusiegeriewe:
R 2 300.00 per maand (maksimum van 2 persone per staanplek) Prepaid meters

Indien u nie 'n karavaan of tent het nie, maar nog steeds die opwinding wil beleef, het ons net die regte oplossing vir u.
Ons het 4 chalets wat ons ook beskikbaar stel vir lankbly.

Kontak ons gerus vir verdere navrae.
Sien julle een van die dae!

Galago groete.

Spesiale kamp aanbiedinge tans beskikbaar:• Lankstaan tariewe:- Privaat ablusiegeriewe:R 2 600.00 per maand (maksimum va...
14/02/2024

Spesiale kamp aanbiedinge tans beskikbaar:

• Lankstaan tariewe:

- Privaat ablusiegeriewe:
R 2 600.00 per maand (maksimum van 2 persone per staanplek)
Prepaid meters

- Gemeenskaplike ablusiegeriewe:
R 2 300.00 per maand (maksimum van 2 persone per staanplek)
Prepaid meters

• Mid-Week tariewe (Maandag – Vrydag):

- Privaat ablusiegeriewe:
R 1 500.00 per week (maksimum van 4 persone per staanplek)
Prepaid meters

- Gemeenskaplike ablusiegeriewe:
R 1 200.00 per week (maksimum van 4 persone per staanplek)
Prepaid meters

Kontak ons gerus by:

081 384 1842 (WhatsApp) of
e-pos ons by [email protected].

Sien julle een van die dae.

Ons pragtige Galago Private Bush lodge net buite Bela Bela!!Ons het plek beskikbaar vir lankstaan kampers:- R 2 950.00 p...
02/01/2024

Ons pragtige Galago Private Bush lodge net buite Bela Bela!!

Ons het plek beskikbaar vir lankstaan kampers:

- R 2 950.00 per staanplek per maand (2 persone)
- Privaat ablusie geriewe
- Prepaid meter

Kontak ons gerus by:
081 384 1842 (Diana - Slegs What's app) of
e-pos ons by [email protected].

Sien julle een van die dae.

Ons pragtige en warm Galago Private Bush lodge net buite Bela Bela!!Ons het heerlike warm winter aanbiedinge net vir jul...
30/04/2023

Ons pragtige en warm Galago Private Bush lodge net buite Bela Bela!!

Ons het heerlike warm winter aanbiedinge net vir julle...

Kamp:
R1300 vir 'n hele week vir 2 mense per staan plek met privaat ablusie geriewe, Maandag tot Vrydag.

Langstaan kampers is welkom. R 2 800.00 per maand vir 2 persone per staan plek.

Chaltes:
R1600 vir 2 mense in 'n chalet. Maandag tot Vrydag.

Kontak ons gerus by:
081 384 1842 (What's app) of
[email protected]

Sien julle een van die dae.

Ons pragtige Galago Private Bush lodge Bela Bela uit die lug uit!Ons het sulke goeie specials net vir julle...R1300 vir ...
12/04/2023

Ons pragtige Galago Private Bush lodge Bela Bela uit die lug uit!
Ons het sulke goeie specials net vir julle...

R1300 vir 'n hele week, Kamp met Privaat ablusie vir twee mense Maandag tot Vrydag.

R1600 vir 2 mense in 'n chalet. Maandag tot Vrydag.

Kontak my gerus
061 426 4178 what's up
067 621 8951 skakel
[email protected]

Sien julle een van die dae.

Galago private Bush lodgeBela BelaGalagopblodge@gmail.com061 426 4178 What's app067 621 8951 skakelHERFS SPECIAL1 MAART ...
02/03/2023

Galago private Bush lodge
Bela Bela

[email protected]
061 426 4178 What's app
067 621 8951 skakel

HERFS SPECIAL

1 MAART TOT 1 MEI 2023

R1600. 00
2 persone
Maandag tot Vrydag
Self catering chalet

R1400. 00
2 persone
Privaat ablusie Kamp plek
Maandag tot Vrydag
(kan reel vir Sondag inkom ook)

Privaat, stil RUSTIGE oord met pragtige uitsigte.

06/01/2023

Dis taamlik skaars, maar slangbyte kom wel voor. En wanneer dit gebeur, het die meeste mense gewoonlik nie ’n benul watter soort slang hulle bygekom het nie.

08/11/2022

Camping time
Private, peaceful and in nature.
Camp fires
Swimming
If that's your camping style call for a booking
0796432051
Email [email protected]
At Galago Private Bush Lodge we offer a unique camping experience.

Great having JP here for a radio interview. For bookings please contact  Christel on 0796432051 or galagopblodge@gmail.c...
11/10/2022

Great having JP here for a radio interview. For bookings please contact Christel on 0796432051 or [email protected]

Address

97 Droogekloof
Bela-Bela

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Galago Private Bush Lodge posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Galago Private Bush Lodge:

Share

Category