The Wild Fig

Call Directions Website Contact the business

The Wild Fig The Wild Fig Lodge and Outfitters offer you South-Africa in a unique way. Enjoy and relax around the campfire, or enjoy the quietness of the African Bush.

Unwind and relax in the Limpopo bush and enjoy the elegant chalets with en-suite bathrooms.

Van een generasie na die volgende. ❤️Pa en seun. Meer het jy soms nie nodig nie.Eduan Coetsee Monique Coetsee
07/10/2026

Van een generasie na die volgende. ❤️

Pa en seun. Meer het jy soms nie nodig nie.

Eduan Coetsee Monique Coetsee

Ons dink sy verdien ’n naam… wat dink julle? 👀Raai wat noem ons hierdie een op die plaas? 😂🌾
30/09/2026

Ons dink sy verdien ’n naam… wat dink julle? 👀

Raai wat noem ons hierdie een op die plaas? 😂🌾

’n Plaas, ’n trekker en drie klein boere. ❤️Wat meer het jy nodig vir ’n dag vol avontuur? 🚜
23/09/2026

’n Plaas, ’n trekker en drie klein boere. ❤️

Wat meer het jy nodig vir ’n dag vol avontuur? 🚜

Sommige oomblikke word nie beplan nie. Dit word beleef. 🦌Kom beleef dit saam met ons!
16/09/2026

Sommige oomblikke word nie beplan nie. Dit word beleef. 🦌

Kom beleef dit saam met ons!

🌿 THE WILD IS CALLING.Leave the ordinary behind and answer the call of the African bush. 🦌   -Bela
09/09/2026

🌿 THE WILD IS CALLING.

Leave the ordinary behind and answer the call of the African bush. 🦌

-Bela

GPS? ❌Grondpad? ✅Land Cruiser? 𝗔𝗹𝘁𝘆𝗱. 💪
26/08/2026

GPS? ❌
Grondpad? ✅
Land Cruiser? 𝗔𝗹𝘁𝘆𝗱. 💪

🦎 Waar of vals?'n Verkleurmannetjie se tong kan langer wees as sy eie lyf.Wat dink jy? 👇       Antwoord: Waar!
19/08/2026

🦎 Waar of vals?

'n Verkleurmannetjie se tong kan langer wees as sy eie lyf.

Wat dink jy? 👇



Antwoord: Waar!

🔍 "Het julle al 'n luiperd in 'n boom gesien?"Nee... maar ons kry gereeld kinders daar! ❤️
12/08/2026

🔍 "Het julle al 'n luiperd in 'n boom gesien?"

Nee... maar ons kry gereeld kinders daar! ❤️

Dit lyk maklik... tot jy self daar staan! 😂Mik. Fokus. Sneller. Kol. 💥
06/08/2026

Dit lyk maklik... tot jy self daar staan! 😂

Mik. Fokus. Sneller. Kol. 💥


Nog ’n bewys dat Suid-Afrikaanse natuur iets besonders is… hallo, doringwielwebspinnekop 🕷️✨
03/05/2026

Nog ’n bewys dat Suid-Afrikaanse natuur iets besonders is… hallo, doringwielwebspinnekop 🕷️✨

Address

161 Tweefontein
Bela-Bela
0481

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when The Wild Fig posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to The Wild Fig:

Shortcuts

Share

Category