Lewensdroom Game Farm and Lodge

Lewensdroom Game Farm and Lodge Lewensdroom the place where friends get to spend quality uninterrupted time together in the beautiful Waterberg. All rooms are en-suite.

All amenities and facilities exclusively available to the group with each booking. The lodge currently have six double rooms with queen beds, a seventh room with six 3/4 beds, and two large family type rooms with a queen and three 3/4 beds each - sleep 5 per room. The lodge can sleep 28 guests with extra mattresses for small children. On request we have extra accomodation available on the farm

Dis nou hoe n suksesvolle 18e verjaarsdag naweek viering moet eindig. Dankie Zander en JT dat jul gekies het om jul part...
19/08/2026

Dis nou hoe n suksesvolle 18e verjaarsdag naweek viering moet eindig. Dankie Zander en JT dat jul gekies het om jul partyjie by Lewensdroom te vier 🎈

Was lekker om weer paar bekende gesigte te sien! Baie dankie aan die Massyn pa’s en seuns vir jul lekker kuier op Lewens...
03/08/2026

Was lekker om weer paar bekende gesigte te sien! Baie dankie aan die Massyn pa’s en seuns vir jul lekker kuier op Lewensdroom! Hoop om jul sommer gou weer te sien

Nuwe lapa uiteindelik voltooi, heerlik vir lekker kuiers en rugby kyk, bosberaad byeenkomste of sommer net lekker partyt...
06/07/2026

Nuwe lapa uiteindelik voltooi, heerlik vir lekker kuiers en rugby kyk, bosberaad byeenkomste of sommer net lekker partytjies en vieringe!

Wintertyd op Lewensdroom
05/07/2026

Wintertyd op Lewensdroom

Fotos gedeel, met krediet aan die groep van Janneman dié naweek.
02/07/2026

Fotos gedeel, met krediet aan die groep van Janneman dié naweek.

Baie dankie Janneman dat jy Lewensdroom gekies het om jou 60e verjaarsdag op Lewensdroom te vier! Hoop om julle sommer g...
02/07/2026

Baie dankie Janneman dat jy Lewensdroom gekies het om jou 60e verjaarsdag op Lewensdroom te vier! Hoop om julle sommer gou weer te sien

Vandag, 6 jaar gelede, die konstruksie van ons Lewensdroom dam nadat die wal gebreek het.
25/06/2026

Vandag, 6 jaar gelede, die konstruksie van ons Lewensdroom dam nadat die wal gebreek het.

Nuwe onthaal en kuierlapa 99% gereed om in gebruik geneem te word. Lekker vir formele dinees, dans, konferensies en net ...
16/06/2026

Nuwe onthaal en kuierlapa 99% gereed om in gebruik geneem te word. Lekker vir formele dinees, dans, konferensies en net sommer lekker kuier en rugby kyk by die swembad!

17/05/2026
Nog n beautiful winters naweek op Lewensdroom
17/05/2026

Nog n beautiful winters naweek op Lewensdroom

Address

Lewensdroom Game Farm And Lodge, Portion 37 Farm, Elandsfontein
Bela-Bela

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Lewensdroom Game Farm and Lodge posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Lewensdroom Game Farm and Lodge:

Shortcuts

Share

Category