30/08/2026
Selfs in die koue winter, druk hulle deur, en hier blom hoop, geloof liefde, genade (want ek het geen ekstra versorging of kos gegeenie. In hulle potte, net waar ek d**k hul beskut sou wees- weer in die binne hof tuin, voor die gastekamers.
7 ritse, 11 13 9... Ontelbare orgidee blommetjies aan elke rits.
Swaar hang hul tog sterk in hul koningskrag
Sien die mooi, skep die atmosfeer, en kort voorlank is dit seeninge, ontelbaar meer as wat jy ooit verwag het.
Laaste van die maand Augustus, winter 2026, so haak ons in en ondersteun mekaar in reis, verblyf, familie, vriende, vreemdelinge, besigheid.
Blom waar ons geplant is.
Woeker met ons talente πΏ π«πΏ
Dankie vir JOU
Lewens-Reisgenote