15/10/2026
In die bos is daar nie tyd nie, niks wat jou jaag nie...
Dit beteken nie daar is niks om te doen nie. 😉
Wildritte, diere, berge, visvang, avontuur en lang aande om die vuur waar herinneringe gemaak word.
En tussen alles deur, kry jy kans om net asem te haal.
Dis Kwaggashoek.
📍 Noordelike Drakensberge
📱 WhatsApp: 082 561 2001
🌐 www.kwaggashoek.co.za