Silver Water Game Lodge

Silver Water Game Lodge Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Silver Water Game Lodge, Lodge, Bekkersrust, Bethal East.

02/09/2026
Shout out to my newest followers! Excited to have you onboard! Jani van der Merwe, Elize Louw Hengel
26/08/2026

Shout out to my newest followers! Excited to have you onboard! Jani van der Merwe, Elize Louw Hengel

Tans is ons besig by SWGL met groot projekte ๐Ÿ‘ทโ€โ™€๏ธ๐Ÿช๐Ÿ‘ทKan jy raai wat dit moontlik is?
19/07/2026

Tans is ons besig by SWGL met groot projekte
๐Ÿ‘ทโ€โ™€๏ธ๐Ÿช๐Ÿ‘ท

Kan jy raai wat dit moontlik is?

LANDSDIENS KAMP - Morgenzon Landbou Akademie  2026 โ€ข Liefde vir die Here โ›ช๏ธโ€ข Liefde vir die natuur ๐Ÿ•โ€ข Liefde vir aarbeid...
08/07/2026

LANDSDIENS KAMP - Morgenzon Landbou Akademie 2026

โ€ข Liefde vir die Here โ›ช๏ธ
โ€ข Liefde vir die natuur ๐Ÿ•
โ€ข Liefde vir aarbeid ๐Ÿ› 
โ€ข Liefde vir jou naaste ๐Ÿง‘โ€๐Ÿง‘โ€๐Ÿง’โ€๐Ÿง’

Silver Water Game Lodge het die voorreg gehad om die landsdiens kamp te kon aanbied vir die LANDTIES - die skool met hart!

Silver Water Game Lodge sien uit vir julle volgende besoek ๐Ÿ˜Ž...

Met die onderwysers van Morgenzon Landbou Akademie asook die personeel van Silver Water Game Lodge het was dit 'n absolute warm gevoel in mens se hart om te sien hoe elke leerder die volgende woorde te gebruik as 'n wapen teen die vrees om 'n struikelblok te kan oorwin en om dan daarna 'n glimlag op elkeen se gesig te sien:

"EK WIL - EK KAN - EK SAL - EK GAAN"

Bespreek by ons 'n onvergeetlike skoolkamp en defenitief een wat elkeen sal onthou!!

๐Ÿ—“ VIR BESPREKINGS KONTAK GRAAG:

๐Ÿฆ… Annika - 071 272 0738
๐Ÿฆ… Thea - 072 391 2229
๐Ÿฆ… Chris - 060 834 2715

08/07/2026

LANDSDIENS KAMP - HS Oosterland 2026

โ€ข Liefde vir die Here โ›ช๏ธ
โ€ข Liefde vir die natuur ๐Ÿ•
โ€ข Liefde vir aarbeid ๐Ÿ› 
โ€ข Liefde vir jou naaste ๐Ÿง‘โ€๐Ÿง‘โ€๐Ÿง’โ€๐Ÿง’

Silver Water Game Lodge het die voorreg gehad om die landsdiens kamp te kon aanbied vir OOSIES - die skool met hart!

Silver Water Game Lodge sal julle nie vergeet nie ๐Ÿ˜๐Ÿ˜Ž...

Met die onderwysers van Hoรซrskool Oosterland asook die personeel van Silver Water Game Lodge het ons die kinders aangemoedig om aan elke aktiwiteit deel te neem en om die volgende woorde te gebruik as 'n wapen teen die vrees om 'n struikelblok te kan oorwin:

"EK WIL - EK KAN - EK SAL - EK GAAN"

Bespreek by ons 'n onvergeetlike skoolkamp en defenitief een wat elkeen sal onthou!!

๐Ÿ—“ VIR BESPREKINGS KONTAK GRAAG:

๐Ÿฆ… Annika - 071 272 0738
๐Ÿฆ… Thea - 072 391 2229
๐Ÿฆ… Chris - 060 834 8601

๐ŸŒฟ๐ŸŒฟ๐ŸŒฟ๐ŸŒฟ๐ŸŒฟ๐ŸŒฟ๐ŸŒฟ๐ŸŒฟ๐ŸŒฟ๐ŸŒฟ๐ŸŒฟ๐ŸŒฟ๐ŸŒฟ๐ŸŒฟ๐ŸŒฟAs jy wil weet hoe BAIE hierdie tipe boodskappe vir ons beteken, sal jy sommer klaar saam glimlag ๐Ÿ˜Dis ni...
18/05/2026

๐ŸŒฟ๐ŸŒฟ๐ŸŒฟ๐ŸŒฟ๐ŸŒฟ๐ŸŒฟ๐ŸŒฟ๐ŸŒฟ๐ŸŒฟ๐ŸŒฟ๐ŸŒฟ๐ŸŒฟ๐ŸŒฟ๐ŸŒฟ๐ŸŒฟ

As jy wil weet hoe BAIE hierdie tipe boodskappe vir ons beteken, sal jy sommer klaar saam glimlag ๐Ÿ˜

Dis nie net nรณg 'n besigheid nie, maar dis 'n familie-plekkie ๐Ÿ™๐Ÿป

Weereens BAIE dankie vir die terugvoer ๐ŸŒธ

Ons waardeer hierdie tipe boodskappe, winter en al โ„๏ธ๐ŸŒฟโ„๏ธ







๐ŸŒฟ๐ŸŒฟ๐ŸŒฟ๐ŸŒฟ๐ŸŒฟ๐ŸŒฟ๐ŸŒฟ๐ŸŒฟ๐ŸŒฟ๐ŸŒฟ๐ŸŒฟ๐ŸŒฟ๐ŸŒฟ๐ŸŒฟ๐ŸŒฟ

04/05/2026

๐ŸŒฟ Wanneer jou gedagtes positief is, verander alles om jou ook positief, jy moet dit net besef ook ๐ŸŒฟ
โ€ขTFJvRโ€ข

Thanks for being a top engager and making it on to my weekly engagement list! ๐ŸŽ‰ Hannes de B**r, Michelle Diedericks, Joh...
29/04/2026

Thanks for being a top engager and making it on to my weekly engagement list! ๐ŸŽ‰ Hannes de B**r, Michelle Diedericks, Johan Van Zyl

๐ŸŒฟ๐Ÿฆ‹๐ŸŒฟ๐Ÿฆ‹๐ŸŒฟ๐Ÿฆ‹๐ŸŒฟ๐Ÿฆ‹๐ŸŒฟ๐Ÿฆ‹๐ŸŒฟ๐Ÿฆ‹๐ŸŒฟ๐Ÿฆ‹๐ŸŒฟโ˜˜๏ธIs jy opsoek na 'n plek wat vir jou meer bied as net ontspanning?โ˜˜๏ธSilver Water Game Lodge is sommer op...
21/04/2026

๐ŸŒฟ๐Ÿฆ‹๐ŸŒฟ๐Ÿฆ‹๐ŸŒฟ๐Ÿฆ‹๐ŸŒฟ๐Ÿฆ‹๐ŸŒฟ๐Ÿฆ‹๐ŸŒฟ๐Ÿฆ‹๐ŸŒฟ๐Ÿฆ‹๐ŸŒฟ

โ˜˜๏ธIs jy opsoek na 'n plek wat vir jou meer bied as net ontspanning?

โ˜˜๏ธSilver Water Game Lodge is sommer op jou voorstoep, naby aan die stede. Ons is geleรซ in die hartjie van die pragtige Hoรซveld. Dis meer as net 'n vakansie oord, hier vind jy sielerus.

โ˜˜๏ธHier bied ons veldskoolkampe, leierskampe, landsdienskampe en ook ander kampe aan.

โ˜˜๏ธOns doen troues, jaareindfunksies, spanbou aktiwiteite, konferensies met 'n heerlike skaap op die spit en die lekkerste bykosse met soettand nagereg. Die saal is toegerus met dekor en 'n kapel wat stap afstand is van saal.

โ˜˜๏ธDaar is stap en fietsry roetes in die lodge en ook op die plaas, waar jy die natuur as 'n skoon skepping kan sien. Hier is verskeie damme met karp, bass, baber en ander visspesies. Daar is familie aktiwiteite soos kanoo op die dam, swembad en splash pool, en paintball in die bosse.
Ons beskik oor bekostigbare akkomodasie vir die hele gesin, naweke of vakansies wanneer jy as gesin dit saam wil geniet en rus.

โ˜˜๏ธDis naby genoeg vir wanneer jy net wil afskakel en weer herlaai van die gejaag van elke dag.

๐Ÿ“Ons is geleรซ tussen Bethal en Ermelo in Mpumalanga

๐Ÿ“žSkakel/Whatsapp Gert by 0828944275 of Chris 0608342715 of Thea 0723912229 of Annika 0712720738

Silver Water Game Lodge, vir rustigheid in die natuur ๐ŸŒฑ

๐ŸŒฟ๐Ÿฆ‹๐ŸŒฟ๐Ÿฆ‹๐ŸŒฟ๐Ÿฆ‹๐ŸŒฟ๐Ÿฆ‹๐ŸŒฟ๐Ÿฆ‹๐ŸŒฟ๐Ÿฆ‹๐ŸŒฟ๐Ÿฆ‹๐ŸŒฟ

Address

Bekkersrust
Bethal East
2310

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 17:00
Saturday 08:00 - 13:00
Sunday 08:00 - 13:00

Telephone

+27608342715

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Silver Water Game Lodge posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Silver Water Game Lodge:

Shortcuts

Share

Category