Pistonperd Dag Jol

Pistonperd Dag Jol Die Pistonperd Dag Jol is 'n geleentheid wat geskep is om fondse in te samel vir 'n nie-winsgewende

Ons is bedroef oor die feit maar feite is feite.  Pistonperd dag jol is uitgestel tot verdere kennisgewing.Hou ons webbl...
18/03/2020

Ons is bedroef oor die feit maar feite is feite.
Pistonperd dag jol is uitgestel tot verdere kennisgewing.
Hou ons webblad en facebook blad dop vir die OPVOLGDATUM!

nie

Tag jou pel wat altyd skimp vir ñ geleentheid en julle kan albei gratis ingang wen vir die   dag jol 4 April net buite B...
12/03/2020

Tag jou pel wat altyd skimp vir ñ geleentheid en julle kan albei gratis ingang wen vir die dag jol 4 April net buite Bethal...mits julle op een fiets arriveer!

11/03/2020

Wys jou.....staal!

Motorfietsryers opgesom in een prentjie.  Taai buite, grootste harte! Pistonperd dag jol - 4 AprilSilverwater game lodge
06/03/2020

Motorfietsryers opgesom in een prentjie. Taai buite, grootste harte!
Pistonperd dag jol - 4 April
Silverwater game lodge

Het jy al gaan kyk hoe lyk ons webtuiste?  Daar kan jy kaartjies koop vir Pistonperd dag jol op 4 April by Silverwater G...
03/03/2020

Het jy al gaan kyk hoe lyk ons webtuiste? Daar kan jy kaartjies koop vir Pistonperd dag jol op 4 April by Silverwater Game Lodge.

"jou kaartjie lê en k**r vir jou..."

http://www.pistonperd.co.za/about.html

4 April 2020 Wat is ‘n dag jol? Om ‘n dag jol by te woon, moet jy en jou motorfietsryklub die volgende doen. Jy trek jou leer pakkie aan. Jy maak seker jou perd se tenk is vol (Hier by ons is dit Moersleutel Piston se werk). Jy sit die voet in die stiebeuls en die sleutel in die g*t. Dan met ‘...

Pistonperd dag jol, die perfekte geleentheid om hegte vriendskapsbande te smee! 4 April, Silverwater game lodge net buit...
02/03/2020

Pistonperd dag jol, die perfekte geleentheid om hegte vriendskapsbande te smee! 4 April, Silverwater game lodge net buite Bethal. Uitstekende vermaak, tatoeer kunstenaars, mak wild en smaaklike kos!

Gaan jy ry of gaan jy bly?  Spyt kom altyd te laat!  Bespreek jou kaartjie by www.quicket.com vir die 4de April net buit...
28/02/2020

Gaan jy ry of gaan jy bly? Spyt kom altyd te laat! Bespreek jou kaartjie by www.quicket.com vir die 4de April net buite Bethal.

20/02/2020

Ernst Roets tokkel ñ welbekende deuntjie. Mooi? Kom luister na die soet klanke op 4 April by die Pistonperd dag jol!

Die Piston gesin gaan Saterdag aand heel aand, 4 April, die "slang slaan" tot die son opkom saam Soms wen die Wolf.  Hou...
14/02/2020

Die Piston gesin gaan Saterdag aand heel aand, 4 April, die "slang slaan" tot die son opkom saam Soms wen die Wolf. Hou jy daarvan om die slang te slaan?

Nuwe idioom: Slaan daardie slang = beteken om begeesterd te dans en malkoppie te ruk. (Oorsprong uit ñ virale misvertaalde musiekvideo)

Die borduurnaalde mis nie 'n steek nie...ons wag vir jou. Pistonperd dag jol 4 April 2020.
10/02/2020

Die borduurnaalde mis nie 'n steek nie...ons wag vir jou. Pistonperd dag jol 4 April 2020.

Address

Silverwater Game Lodge
Bethal

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Pistonperd Dag Jol posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Pistonperd Dag Jol:

Share