KSA Oos-Vrystaat

KSA Oos-Vrystaat Ons is 'n baie trotse Karavaan Klub in die hartjie van die Vrystaat.

Ons glo daarin om uit te leef wat ons geniet en 'n toekoms vir ons kinders binne die klub te bou.

Kamptyd #  #  soos familie tyd # #
07/01/2025

Kamptyd # # soos familie tyd # #

Opgemaakte Kerstafels het sommer weer die Kersfees gees huis toe gebring.. voel soos familie...
07/01/2025

Opgemaakte Kerstafels het sommer weer die Kersfees gees huis toe gebring.. voel soos familie...

Wat 'n wonderlike Kersrally Desember gehad. Daar was tot gespog met Kersliggies.
07/01/2025

Wat 'n wonderlike Kersrally Desember gehad. Daar was tot gespog met Kersliggies.

Wat n lekker kamp naweek.๐ŸŒณ๐Ÿ”ฅโ›บโ›บOns volgende een is om die draai..๐Ÿ˜ Sien julle daar.๐Ÿ˜ŽTannie Susan, hoop jy het n lekker ver...
31/10/2024

Wat n lekker kamp naweek.๐ŸŒณ๐Ÿ”ฅโ›บโ›บ
Ons volgende een is om die draai..๐Ÿ˜
Sien julle daar.๐Ÿ˜Ž

Tannie Susan, hoop jy het n lekker verjaarsdag naweek gehad๐ŸŽ‰๐ŸŽ‰๐ŸŽ‰

Address

Central
Bethlehem
9701

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 17:00

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when KSA Oos-Vrystaat posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to KSA Oos-Vrystaat:

Share

Category