Visarend Kampterrein

Visarend Kampterrein Visarend is a campsite 27km west of Bloemfontein, just 2km downstream of the Krugersdrift Dam.

Visarend terrein is op sy mooiste, kom kuier by ons! Bespreek jou plek.. 0823768902
16/11/2025

Visarend terrein is op sy mooiste, kom kuier by ons! Bespreek jou plek.. 0823768902

06/06/2024
Shout out to my newest followers! Excited to have you onboard! Johann Visser, Mandy Smith, Renschia Wasserman, Agnes Bou...
14/02/2024

Shout out to my newest followers! Excited to have you onboard! Johann Visser, Mandy Smith, Renschia Wasserman, Agnes Bouwer, Marna Britz, Helga Vermaak, Marike Bridge, Andre Coetzee

Dit is so lekker om te kamp by Visarend - Hoe weet ons, want ons self daar! Heerlik ontspannend, ons batterye is vol gel...
11/02/2024

Dit is so lekker om te kamp by Visarend - Hoe weet ons, want ons self daar! Heerlik ontspannend, ons batterye is vol gelaai vir die week! 🌿⛺️

Shout out to my newest followers! Excited to have you onboard! Marietjie En Lappies Labuschagne, Elsie Schoeman baie wel...
15/01/2024

Shout out to my newest followers! Excited to have you onboard! Marietjie En Lappies Labuschagne, Elsie Schoeman baie welkom by Visarend Kampterrein.

Vandag is die veld is vrolik🌼 en die visse word gevang by Visarend Kampterrein op oewer van die Modderrivier. Die kinder...
13/01/2024

Vandag is die veld is vrolik🌼 en die visse word gevang by Visarend Kampterrein op oewer van die Modderrivier. Die kinders baljaar in die swembad terwyl ouers heerlik ontspan.

Visarend het nou ‘n swembad💦💦💦
04/01/2024

Visarend het nou ‘n swembad💦💦💦

‼️‼️Saterdag 30 Desember‼️‼️4️⃣x4️⃣Ete 🥩🍻Dans 💃🕺🎶Doringbos Venues
27/12/2023

‼️‼️Saterdag 30 Desember‼️‼️
4️⃣x4️⃣
Ete 🥩🍻
Dans 💃🕺🎶
Doringbos Venues

13/11/2023

Visarend Kampterrein sal binnekort sy Desember program aankondig. Dit sal 4x4 dag en nagritte insluit, spesiale funksies by die Vlakvark Restaurant en nog meer.

Visarend Kampterrein se nuwe uitbreiding maak 20 November oop. Hierdie deel is toegerus met kragpunte en sy eie ablusieb...
13/11/2023

Visarend Kampterrein se nuwe uitbreiding maak 20 November oop. Hierdie deel is toegerus met kragpunte en sy eie ablusieblok. Jy kan steeds deel in al die aktiwiteite op die plaas. Stap, fietsry, wildbesigtigingsritte en visvang. Beide karavaanparke se swembaddens sal ook klaar wees vir die Desember vakansie. Ons kan egter nie troeteldiere toelaat nie, want ons is geleë in 'n privaat natuurreservaat en die wildsbokke beweeg vry deur die karavaanparke. Ons het nog enkele plekke beskikbaar vir die Desember vakansie. Ons sal binnekort ons program vir Desember bekend maak tov 4x4 dag en nagritte tydens die vakansietyd.

Die somer is hier….kom ontspan in die natuur🌿🎣🏕️
11/11/2023

Die somer is hier….kom ontspan in die natuur🌿🎣🏕️

Address

Doringbos Venue Bfn, Krugersdriftdam
Bloemfontein
9300

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Visarend Kampterrein posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category