Amelia Dameskoshuis

Amelia Dameskoshuis Private female residence located in Bloemfontein.

So kom alle goeie dinge tot ń einde, die HK-groep sluit die termyn af ! Deur die termyn het hulle vir niks terug gestaan...
27/11/2022

So kom alle goeie dinge tot ń einde, die HK-groep sluit die termyn af !
Deur die termyn het hulle vir niks terug gestaan nie, dankie vir al julle harde werk en deursettingsvermoë deur die jaar.
Soos hulle sal sê : ALLES VIR DIE HUIS.

‘GOEIE NAAND AMELIA’

💃🏼 Eerstejaarsdinee Hierdie jaar net soos die vorige jare staan die dames van Amelia nie terug nie. Die HK-lede geniet d...
27/11/2022

💃🏼 Eerstejaarsdinee

Hierdie jaar net soos die vorige jare staan die dames van Amelia nie terug nie. Die HK-lede geniet dit ten volle saam met die lielies. Wat n groot voorreg was dit om soveel pragtige dames bymekaar te sien !

✈️ Lielies 2022 Ons wil die geleentheid gebruik om elke lielie van 2022 hartlik te bedank vir julle deelname en gees by ...
27/11/2022

✈️ Lielies 2022

Ons wil die geleentheid gebruik om elke lielie van 2022 hartlik te bedank vir julle deelname en gees by elke aksie. Dankie vir soveel herinneringe wat vir altyd sal bly 💕

💕 Eerstejaarsdinee 2022 Hierdie jaar net soos die vorige jare staan die dames van Amelia nie terug. Die HK lede vir term...
27/11/2022

💕 Eerstejaarsdinee 2022

Hierdie jaar net soos die vorige jare staan die dames van Amelia nie terug. Die HK lede vir termyn 2021/2022 geniet dit ten volle saam die lielies. Wat n groot voorreg was dit om so baie pragtige dames bymekaar te hê !

Amelia HK vir termyn 2021/2022 🫶🏼Koshuismoeder : Mitera  Primaria : Kaleesi .burrows10 Onderprimaria & Eerstejaars : Mah...
27/11/2022

Amelia HK vir termyn 2021/2022 🫶🏼
Koshuismoeder : Mitera

Primaria : Kaleesi .burrows10

Onderprimaria & Eerstejaars : Mahea .lynne_burrows

Finansies : Calisto

Jool : Calisto

Sosiaal : Calisto .van.zyl

Sport : Calisto

toer de vloer 2022 🇿🇦🍺💃🏼🇬🇷🥡🇷🇺🍟🍱🇮🇹
26/11/2022

toer de vloer 2022
🇿🇦🍺💃🏼🇬🇷🥡🇷🇺🍟🍱🇮🇹

21/11/2022
amelia formal 2022 💗✨💃🏼🦋  .joubert .impey      .lynne_burrows .burrows10 .van.zyl
21/11/2022

amelia formal 2022
💗✨💃🏼🦋

.joubert .impey .lynne_burrows .burrows10 .van.zyl

A M E L I A  F O R M A L 💗Toekennings : Amelia dame : .lynne_burrows Lielie van die jaar :  Dux leerder : .vpletzen Spor...
21/11/2022

A M E L I A F O R M A L 💗

Toekennings :

Amelia dame : .lynne_burrows

Lielie van die jaar :

Dux leerder : .vpletzen

Sport dame van die jaar :

Sluiper van die jaar :

Couple van die jaar : .van.zyl

Cluster van die jaar : L3:13


HK 2021/2022 :
.burrows10 .lynne_burrows .van.zyl

💃🏼💃🏼💃🏼
21/11/2022

💃🏼💃🏼💃🏼

M I S S  A M E L I A 💕🦋💃🏼👑
21/11/2022

M I S S A M E L I A
💕🦋💃🏼👑

ma & dogter 🧡
21/11/2022

ma & dogter 🧡

Address

6 Arndt Street
Bloemfontein
9321

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Amelia Dameskoshuis posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Amelia Dameskoshuis:

Share

Category