Lettie Fouché Skool

Lettie Fouché Skool ONS STORIE

Lettie Fouché Skool is n skool vir verstandelik erg gestremde leerders en streef daarna om elke leerder se volle potensiaal te ontwikkel.

🌸🌼 Lentedag by Klas PS2! 🌼🌸Ons gaan loer vandag in by Klas PS2 om saam Lentedag te vier! 🌷☀️🌈Baie kleur, glimlagte en le...
01/09/2026

🌸🌼 Lentedag by Klas PS2! 🌼🌸

Ons gaan loer vandag in by Klas PS2 om saam Lentedag te vier! 🌷☀️🌈

Baie kleur, glimlagte en lente-vrolikheid! 💐💛

Welkom, Lente! 🌸

01/09/2026
🌈 Leer deur speel! 🧩💚Vandag het ons lekker prakties gewerk met patrone en liggaamsbewustheid! 🔢🧠Ons het kleurvolle blokk...
27/08/2026

🌈 Leer deur speel! 🧩💚

Vandag het ons lekker prakties gewerk met patrone en liggaamsbewustheid! 🔢🧠

Ons het kleurvolle blokkies gebruik om verskillende patrone te bou en voort te sit, terwyl ons terselfdertyd ons liggaamsbewustheid, konsentrasie, fynmotoriese vaardighede en visuele onderskeiding ontwikkel het. 👏✨

Elke blokkie, elke patroon en elke klein sukses is ’n klein treë, met groot oorwinnings! 💚🌟

🌟 Ons het bietjie by Klas P4 gaan inloer! 🌟Ons het gaan kyk wat hulle alles doen en hoe lekker hulle besig is met hul ve...
25/08/2026

🌟 Ons het bietjie by Klas P4 gaan inloer! 🌟

Ons het gaan kyk wat hulle alles doen en hoe lekker hulle besig is met hul verskillende aktiwiteite. 🥰 Dit is altyd spesiaal om te sien hoe daar geleer, ontdek en met soveel entoesiasme deelgeneem word.

Hier is ’n paar foto’s van ons kuier by Klas P4. 📸💛

🧁💜 Bak & Brou-pret in Klas P3! 💜🧁’n Kykie na van ons Bak & Brou-oomblikke van die kwartaal! 👩‍🍳🥣 Ons het lekker saam gew...
25/08/2026

🧁💜 Bak & Brou-pret in Klas P3! 💜🧁

’n Kykie na van ons Bak & Brou-oomblikke van die kwartaal! 👩‍🍳🥣 Ons het lekker saam gewerk, ontdek, geleer en natuurlik ook ons handewerk geniet. Van meng en roer tot die finale proe – elke Bak & Brou-aktiwiteit bring soveel pret en waardevolle leergeleenthede. ✨

Hier is ’n paar van die spesiale oomblikke wat ons die afgelope tyd in Klas P3 geniet het! 💜🧁

23/08/2026

🍷🐂 ’N SPESIALE DANKIE AAN AL ONS WONDERLIKE BORGE! 🐂🍷

Die Tuli Wynveiling, aangebied deur die Tuli Cattle Breeders’ Society in samewerking met Lettie Fouché Skool, was ’n besonderse geleentheid! ❤️

Ons wil graag van hierdie geleentheid gebruik maak om ons opregte dank en waardering uit te spreek aan elkeen van ons borge wat hul ondersteuning gegee het.

Julle ondersteuning maak dit moontlik vir ons om geleenthede soos hierdie aan te bied en skep ’n ongelooflike geleentheid vir ons skool en leerders. 🙏🏻❤️

🌟 BAIE DANKIE AAN AL ONS BORGE: 🌟

🌿 Wildkrans Wine Estate
🌿 Spijker & Bessie Wyne
🌿 Bloodline Tulis
🌿 Bontvlei Tuli Stud
🌿 Brenhindy Stud
🌿 Orangeview Tuli Stud
🌿 Tptroo Tuli
🌿 Swift VEE
🌿 Tuli Donkerhoek
🌿 Ganna Tulis
🌿 Avondale Tuli Stud
🌿 Ahava Tuli
🌿 Bushman’s Mountain Tulis
🌿 Casman Tuli
🌿 Wolharkop Tulis
🌿 Gouwsberg Tuli Stud
🌿 Rentz Tuli Stud
🌿 Acacia Mountain Tulis
🌿 Wessentrall Kimberley
🌿 Malu Tuli
🌿 Carroll Tuli
🌿 Alpha Omega Tuli
🌿 Bona Bona
🌿 Kloovenburg
🌿 Leeuwkloof
🌿 Roos Tuli & Charolais Stoet
🌿 Groblersrust Tulis
🌿 Glen Heath Tuli Stud
🌿 Zweibach
🌿 Shashi Tuli Stud
🌿 Van Loveren
🌿 Beyerskloof
🌿 Nuy
🌿 La Motte
🌿 Riebeek Valley Wine Co
🌿 Alto Stellenbosch
🌿 Flower It

❤️ Baie dankie vir elke bydrae, elke borgskap en elke persoon wat deel was van hierdie besondere geleentheid.

Ons waardeer julle ondersteuning ongelooflik baie en is dankbaar dat julle saam met Lettie Fouché Skool help om ’n verskil te maak. 🌟

🎥 Kyk gerus na die video van die Tuli Wynveiling hier:
https://www.facebook.com/share/v/1HtK6nLjDX/?mibextid=wwXIfr

Tuli Wynveiling | Tuli Cattle Breeders’ Society × Lettie Fouché Skool 🍷🐂❤️

✨ Groot opgewondenheid! ✨Die Skoolverlaters het vandag hul formele uitnodigings ontvang vir die spoggeleentheid op 19 No...
21/08/2026

✨ Groot opgewondenheid! ✨

Die Skoolverlaters het vandag hul formele uitnodigings ontvang vir die spoggeleentheid op 19 November. 💃👔👞

Die opwinding is groot, en ons sien met groot afwagting uit daarna om ons leerders in hul mooiste g***s te sien en hierdie besondere geleentheid saam met hulle te vier. 💫

Address

46A Bloemendal Road, Reyton
Bloemfontein
9310

Opening Hours

Monday 08:00 - 15:30
Tuesday 08:00 - 15:30
Wednesday 08:00 - 15:30
Thursday 08:00 - 15:30
Friday 08:00 - 13:00

Telephone

+27514366770

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Lettie Fouché Skool posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Lettie Fouché Skool:

Shortcuts

Share