16/06/2020
Goeie nuus!!! Goeie nuus!!!
Bloemhart Gastehuis is weer oop na die grendeltyd. Die veiligheid en gesondheid van ons gaste is baie belangrik, daarom het ons met ekstra sorg seker gemaak al die kamers is ontsmet en skoon.
Ons sien uit daarna om julle weer terug te verwelkom ❤️
Kontak ons by 0733734332