16/10/2026
🌞🎄 **BEPLAN JULLE DESEMBER-VAKANSIE NOU!** 🎄🌞
⭐ **EVENING STAR GUEST UNITS – BLOEMFONTEIN** ⭐
Op soek na die ideale plek om dié Desember vakansie te bly? 🏡💙
Evening Star Guest Units is perfek vir gesinne, groepe en vakansiegangers wat Bloemfontein besoek!
✨ Gerieflike selfsorg-eenhede
👨👩👧👦 Ideaal vir gesinne en groepe
🐾 Troeteldiervriendelik op vooraf reëling en onderhewig aan ons troeteldierbeleid
📍 Geleë in Fichardtpark, Bloemfontein
🎄 **Desember is ’n besige tyd – moenie wag tot die laaste minuut nie!** Begin NOU bespreek om julle Desember-verblyf betyds te verseker! ☀️
📞 **Besprekings: 082 759 5902**
🌐 [www.eveningstar.co.za](http://www.eveningstar.co.za)
💙 *Rus lekker. Voel tuis. Geniet jou vakansie!*
📲 Deel gerus met familie en vriende wat Desember Bloemfontein toe kom!