Umgede River Lodge

Umgede River Lodge Umgede River Lodge Accommodation offers you a break away from the busy city life to relax and unwind. We offer a full luxury Lodge on the vaal river

17/08/2026
Whats better than an upcoming summer season?A summer FISHING SEASON🎣🎣For bookings and infoWillie: 072 049 7115
17/08/2026

Whats better than an upcoming summer season?
A summer FISHING SEASON🎣🎣

For bookings and info
Willie: 072 049 7115

Water is the most essential element of life,because without water you can’t go fishing.🎣🎣🔥Willie :072 049 7115Zac:    06...
28/06/2026

Water is the most essential element of life,because without water you can’t go fishing.🎣🎣🔥

Willie :072 049 7115
Zac: 063 908 2270

19/06/2026

Come in and Get Cozy 🪵🔥 or stay outside and Catch some fish!🎣
Take a full tour of our Little slice of paradise in a Bloemhof.

Willie:072 049 7115
Zac:063 903 2270

Nog ’n onvergeetlike naweek by Umgede River Lodge Baie dankie aan ons gewaardeerde gaste vir julle besoek hierdie afgelo...
28/05/2026

Nog ’n onvergeetlike naweek by Umgede River Lodge

Baie dankie aan ons gewaardeerde gaste vir julle besoek hierdie afgelope naweek. Dit was ’n voorreg om julle te verwelkom en ons is bly julle kon die rustigheid van die rivier, uitstekende visvang en ontspannende atmosfeer geniet.

Dankie ook vir die pragtige foto's en herinneringe wat met ons gedeel is.

Of jy nou opsoek is na ’n rustige wegbreek, kwaliteit tyd saam familie en vriende, of net ’n naweek langs die water — Umgede River Lodge bied die perfekte ervaring.
📍 Bloemhof
📞 Willie: 072 049 7115
📞 Zac: 063 908 2270
Besprekings nou beskikbaar

Laaste kans vir dié naweek!Makulu Huis is nog beskikbaar — maar nie vir lank nie.As jy lus is vir ’n rustige naweek lang...
28/04/2026

Laaste kans vir dié naweek!
Makulu Huis is nog beskikbaar — maar nie vir lank nie.
As jy lus is vir ’n rustige naweek langs die rivier, warm jacuzzi-aande en kosbare tyd saam met geliefdes… hierdie is jou kans.
📞 Kontak ons vir meer inligting en om jou bespreking vas te maak:
Zac – 063 908 2270
Willie – 072 049 7115

31/03/2026

"Onder die oppervlak lê ʼn hele ander wêreld...En hier by Umgede kan jy dit eerstehands beleef.
Wie's reg vir ʼn bietjie avontuur langs die water?"

Vir meer inligting kontak:

Zac-063 908 2270
Willie-072 049 7115

Laaste kans vir ’n rustige naweek/visvang-wegbreek! Chalet no 1 by Umgede River Lodge is nog beskikbaar vir dié naweek.2...
24/03/2026

Laaste kans vir ’n rustige naweek/visvang-wegbreek!

Chalet no 1 by Umgede River Lodge is nog beskikbaar vir dié naweek.27-29 Maart

Geniet: ’n Pragtige chalet (slaap 1–4)
•2 Slaapkamers
• leefarea met TV (Netflix)
•Splash pool
• Rustige natuur en visvang-geleenthede
• Gratis WiFi
• Braai-area vir daardie perfekte naweek vibe

Of jy nou wil ontspan, herlaai of net kwaliteit tyd saam met geliefdes wil spandeer – hier is waar jy wil wees.

• Bespreek nou om teleurstelling te voorkom:
Willie – 072 049 7115
Zac: 063 908 2270

Umgede River Lodge – Waar rus en natuur ontmoet

13/03/2026

Nog 'n pragtige oomblik by Umgede River Lodge 🌅
Bloemhof,Die Hoek 📍
whirlpool bath ✔️
Rivieruitsig ✔️
Vrede en stilte ✔️
Hengel op sy beste✔️
Só moet naweke voel !

Vir Besprekings kontak:

Zac-063 908 2270
Willie-072 049 7115

Umgede bied 3 eenhede reg langs die Vaalrivier in Bloemhof,perfek vir jou volgende visvang wegbreek.Vir Besprekings kont...
11/03/2026

Umgede bied 3 eenhede reg langs die Vaalrivier in Bloemhof,perfek vir jou volgende visvang wegbreek.

Vir Besprekings kontak:

Zac: 063 908 2270
Willie:072 049 7115

Address

Die Hoek Bloemhof
Bloemhof
2662

Opening Hours

Monday 08:00 - 18:30
Tuesday 08:00 - 18:30
Wednesday 08:00 - 18:30
Thursday 08:00 - 18:30
Friday 08:00 - 18:30
Saturday 08:00 - 18:30
Sunday 08:00 - 18:30

Telephone

+27720497115

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Umgede River Lodge posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Umgede River Lodge:

Shortcuts

Share

Category