Breede Escape

Breede Escape Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Breede Escape, Campground, Bonnievale.

CURRENTLY CLOSED DUE TO FLOOD DAMAGE 🌿 Camping & accommodation on the Breede River between Bonnievale and Swellendam 🌿 Western Cape 🌿 Pet friendly but no Pitbulls, Pitbull cross breeds or American Bullies 🌿 Farm 🌿 Hiking trail 🌿

  Wat 'n pragtige lentedag hier op die plaas by Breede Escape. Ons mis julle !   A lovely spring day !! Planted some tre...
01/09/2026

Wat 'n pragtige lentedag hier op die plaas by Breede Escape. Ons mis julle ! A lovely spring day !! Planted some trees and other plants today ! Tomorrow we are traveling again to get some more trees ! 🌳🌱🌳🌱🌳

Wilde kastaiing / The Cape Chestnut / Wilde kastaiing / Calodendrum capense
01/09/2026

Wilde kastaiing / The Cape Chestnut / Wilde kastaiing / Calodendrum capense

  🌳Ons sal graag aan julle die bome en struike bekendstel wat ons besig is om aan te plant by Breede Escape. Die eerste ...
31/08/2026

🌳Ons sal graag aan julle die bome en struike bekendstel wat ons besig is om aan te plant by Breede Escape. Die eerste boom op ons plantlys is die Kaapse kastaiing / The Cape Chestnut / Wildekastaiing / Calodendrum capense🌳 Dit is 'n pragtige skaduboom met geurige blomme wat 10 tot 20 m hoog raak, 7 tot 15m breed raak en semi - bladwisselend is. Ons het voorheen 'n pragtige Kaapse kastaiing by die HutKamp gehad. Volg gerus die skakel van Random Harvest hieronder om meer van die boom te sien. 🌳

Calodendrum capense is a hardy, semi-deciduous, large tree. It has a beautiful shape and smooth grey bark. Mature trees often develop fluting at the base of the trunk. The leaves are pale beneath and a shiny, darker green above. This makes the crown seem to “shimmer” as the leaves mo...

28/08/2026

Breede Escape

Just Trees / Vandag plant ons baie bome !! Dankie aan Just Trees Paarl, Wes - Kaap vir goed versorgde, gesonde bome met ...
27/08/2026

Just Trees / Vandag plant ons baie bome !! Dankie aan Just Trees Paarl, Wes - Kaap vir goed versorgde, gesonde bome met mooi reguit stamme ! Net wat ons nodig het !!

26/08/2026

Twee visarende ! Breede Escape

23/08/2026

As jy dalk oorweeg om platteland toe te trek ?

23/08/2026

My man plant die eerste bome saam met sy kleinseun 🌳 Breede Escape

Onthou Viljoensdrift Fine Wines & River Cruises is weer oop vanaf November ! Bespreek nou jou rit vir die somer. Ons Val...
22/08/2026

Onthou Viljoensdrift Fine Wines & River Cruises is weer oop vanaf November ! Bespreek nou jou rit vir die somer. Ons Vallei herstel stadig maar seker na die vloed in Mei maand ! 🪾🌳🌳🌳

Address

Bonnievale

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Breede Escape posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category