Sanciia Safarii lodge

Sanciia Safarii lodge Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Sanciia Safarii lodge, Hotel resort, Lichtenburg, Lichtenburg.

07/10/2022

MOET NOOIT - ...

• Opkrop as jy iets op die hart het nie.
• Stilbly as jy 'n opinie het nie.
• Moed opgee as jy sukkel nie.
• Kwaad word as jy teleurgestel word nie.
• Ophou wanneer jy verloor het nie. .
• Bly lê as jy geval het nie.
• Persoonlik raak as jy in die rug gesteek word nie.
• Sinies raak as liefde nie uitwerk nie.
• Haat as iemand jou seermaak nie.
• Ophou glo as jou vertroue geskend word nie.
• Bang wees as jy alleen is nie.
• Twyfel in jouself nie.

WANT - ...
Jy is baie spesiaal en elke liewe ding wat met jou gebeur en elke liewe mens wat oor jou pad kom, is vooraf vir jou beplan om jou sterker, wyser en slimmer te maak en jou diepte en karakter te gee. Geniet jou lewensreis!

ONTHOU - ...
† Hoop maak die reis moontlik,
† Geloof maak dit makliker.
† Liefde maak dit onvergeetlik mooi!

Vrede hou dit mooi!

29/05/2017

Vir dagbesoek en wildsrit skakel 0837300286 of 0731921624 .. ons sien uit daarna om julle te sien en te verwelkom !!

Die vlakvarke kom kuier ook gereeld hier by ons
27/05/2017

Die vlakvarke kom kuier ook gereeld hier by ons

Die hondjies hou daarvan om ons naweek asook ons dag besoekers geselskap te hou .. baie liefdevol en vriendelik 🐶🐶
27/05/2017

Die hondjies hou daarvan om ons naweek asook ons dag besoekers geselskap te hou .. baie liefdevol en vriendelik 🐶🐶

Hiena ..
27/05/2017

Hiena ..

Die braai area en lapa .. vir lekker piknieks ..
27/05/2017

Die braai area en lapa .. vir lekker piknieks ..

Die groot kat familie ❤🦁🦁🐾
27/05/2017

Die groot kat familie ❤🦁🦁🐾

22/05/2017

Die Pryslys *
: R150,00 per kind per aand en vir grootmense is R200 per persoon per aand ..
is R60,00 -dan kan jy braai ,swem en jy kry n wildsrit om na die diere te gaan kyk ..
staan plekke vir karavaan of tent is R50 n aand en daar is badkamers met storte en n kombuis met n yskas en n oond !!

22/05/2017

Skakel 083 7300 286 vir meer inligting en besprekings *

Die babas ♡
22/05/2017

Die babas ♡

Address

Lichtenburg
Lichtenburg
2730

Telephone

0731921624

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Sanciia Safarii lodge posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category