Rivier wegbreek-Vaalriver estates

Rivier wegbreek-Vaalriver estates ~ veilige visvang plekkie vir die hele gesin met n privaat visvangoewer langs die Vaalrivier

01/09/2026
Boek jou visvang naweek of n lekker weg breek van stad se gejaag. Privaat huis met privaat oewer. Gaan kyk gerus na ons ...
27/08/2026

Boek jou visvang naweek of n lekker weg breek van stad se gejaag. Privaat huis met privaat oewer. Gaan kyk gerus na ons facebook blad Rivier wegbreek-Vaalriver estates 0843037968

Vis het ons besig gehou.
09/08/2026

Vis het ons besig gehou.

26-28 Junie 2026. Ons gaste het hulle self geniet. Mooi vangste.
29/06/2026

26-28 Junie 2026. Ons gaste het hulle self geniet. Mooi vangste.

Lekker vet winter baber. Well done Kobus.
22/06/2026

Lekker vet winter baber. Well done Kobus.

Naweek van 12 Junie 2026.Vis het ons besig gehou.
16/06/2026

Naweek van 12 Junie 2026.
Vis het ons besig gehou.

Naweek van 23 Mei 2026.Paar photos van ons gaste. Barry dankie vir julle kuier, geluk met die mooi vangste. Sien julle g...
25/05/2026

Naweek van 23 Mei 2026.

Paar photos van ons gaste. Barry dankie vir julle kuier, geluk met die mooi vangste. Sien julle gou weer.

Book jou naweek weg. Huis met pvt oewer.
12/05/2026

Book jou naweek weg. Huis met pvt oewer.

Paasnaweek 2026.Ons gaste hulle geniet en mooi vis gevang. Net jammer hulle het n stok verloor. (vis swem nou nog met ho...
07/04/2026

Paasnaweek 2026.
Ons gaste hulle geniet en mooi vis gevang. Net jammer hulle het n stok verloor. (vis swem nou nog met hom rond.)

Address

Vaalriver Eatates
Bothaville

Telephone

+27843037968

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Rivier wegbreek-Vaalriver estates posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Rivier wegbreek-Vaalriver estates:

Shortcuts

Share