Ouma se Huisie - Brandvlei

Ouma se Huisie - Brandvlei Self catering units to rent in Brandvlei. Selfsorgeenhede te huur in Brandvlei.

19/12/2023

Moeg en warm gedurende 'n lang rit? Kom rus in die hartjie van die Boesmanland. Ouma se Huisie - Brandvlei het in elke eenheid nou ook 'n heerlike aircon vir die warm tyd!

Ons is baie opgewonde om almal in kennis te stel dat Ouma se Huisie -  Brandvlei se eenhede het nou almal gratis Wifi in...
27/07/2023

Ons is baie opgewonde om almal in kennis te stel dat Ouma se Huisie - Brandvlei se eenhede het nou almal gratis Wifi in. Selfs gedurende "loadshedding"!

23/07/2023

Na baie swoeg en sweet en harde werk stel ons amptelike bekend... Ouma se Huisie Brandvlei! Lees gerus die storie van ons. Baie dankie aan elke liewe persoon wat gehelp het om dit so mooi te maak! 'n Spesiale dank aan Demetri Williams en sy werkers vir al die renovations en ma en pa, Christo En Doreen Krügel, vir al jul hulp van die begin tot einde! Nou kan enige iemand lekker kom rus in die Boesmanland!
Kontak Boeta by 0826705214

Send a message to learn more

Address

82 Sarel Cilliers Straat
Brandvlei
8915

Telephone

+27826705214

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Ouma se Huisie - Brandvlei posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Ouma se Huisie - Brandvlei:

Share