De Volkshuijs

De Volkshuijs Relax and feel revived. Self-catering accommodation in two historic cottages, Bredasdorp. Fully equi

De Volkshuijs consists of two self-catering cottages named Sakkie and Saartjie. They both have:
•Private entrances.
•Undercover secure parking.
•A private traditional braai area.
•TV local channels
•Walking distance from town.

08/11/2025

Baie dankie aan almal wat gehelp het om die brande van die eiendomme en huise in Bredasdorp weg te hou die afgelope 24 uur. Ons waardeer dit.

Waenhuiskrans en Die Mond in De Volkshuijs se omgewing
13/04/2025

Waenhuiskrans en Die Mond in De Volkshuijs se omgewing

Dit is altyd heerlik om te hoor ons gaste het lekker by De Volkshuijs gekuier. Baie dankie !😍👏
14/05/2023

Dit is altyd heerlik om te hoor ons gaste het lekker by De Volkshuijs gekuier. Baie dankie !😍👏

Werd om bewaar te word🤍
14/05/2023

Werd om bewaar te word🤍

Good morning . the beautiful Fishermans Cottages of Struisbaai..... 🏡🐋🌊⛵️⛱️
The houses are constructed of rough stone with reed roofs. Typically the kitchen fireplace is built on the outside of one of the gable walls as a "kommyntjie". This device is typical of Cape architecture until the arrival of the English at the Cape in 1806. The whole was white-washed. Architecturally they form part of the larger Cape-Dutch family, having the same material and technology employed in their construction. Their simple and humble dwellings speak eloquently of the humble peoples that of need constructed them using locally available materials and minimising the economic expenditure required to build and maintain these dwellings. 🌷🏡🏵🦋⛵️🐳please see my web site https://www.sa-nice.com

💛💙 'n Heerlike besoek aan Struisbaai, so 20 minute se ry vanaf De Volkshuijs. Geelstert-skuite sorg vir opwinding by die...
18/12/2022

💛💙 'n Heerlike besoek aan Struisbaai, so 20 minute se ry vanaf De Volkshuijs. Geelstert-skuite sorg vir opwinding by die hawe. Piekniek op die rotse...wat meer?

🌨💧Salige, sagte reën is presies wat die nuwe plantjies by Sakkie en Saartjie nodig het.🌱🌾 Kyk net hoe spoggerig vertoon ...
16/12/2022

🌨💧Salige, sagte reën is presies wat die nuwe plantjies by Sakkie en Saartjie nodig het.🌱🌾 Kyk net hoe spoggerig vertoon die struike met hul stamme oop gesnoei.🌳
Bredasdorp vier Kersfees!🌠🎄

Ons harte klop warm wanneer gaste gelukkig is!💛🍂💛Om te bespreek, whatsapp 084 701 5528.
13/05/2022

Ons harte klop warm wanneer gaste gelukkig is!
💛🍂💛
Om te bespreek, whatsapp 084 701 5528.

Woorde wat waar is...Klein huisies met groot harte. Sakkie en Saartjie, Bredasorp.Om jou kuiertjie te bespreek, kontak V...
18/02/2022

Woorde wat waar is...
Klein huisies met groot harte. Sakkie en Saartjie, Bredasorp.
Om jou kuiertjie te bespreek, kontak Veronica,
084 701 5528.
Of epos [email protected].

Address

16 Lourens Street
Bredasdorp
7281

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when De Volkshuijs posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share