Clivia Huis

Clivia Huis Clivia Huis is a bed and breakfast facility in Bredasdorp. Accommodation for two people in a privat

02/05/2015

Clivia Huis Bredasdorp wil net baie dankie sê vir almal se ondersteuning die afgelope maand. Dit was heerlik om almal te ontmoet en saam met julle te kuier. Hoop dat almal veilig gery het. Onthou om betyds te bespreek vir julle volgende kuier. Hou ook hierdie blad dop. Dit is amper ons verjaarsdag en dalk is jy gelukkig om 'n geskenkie van ons te kry. Vriendelike groete.

04/03/2015

Welkom by Clivia Huis Bredasdorp se page. Ons het 'n lieflike gastekamer vir twee persone. Kontak hierdie bladsy indien jy meer wil weet.

04/03/2015

Address

12 Hoog Street
Bredasdorp
7280

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Clivia Huis posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category