Rust Oord Bosveld Kamp / Rust Oord Bushveld Camp

Rust Oord Bosveld Kamp / Rust Oord Bushveld Camp Rust Oord Resort is conveniently situated within an hour’s drive from Johannesburg and Pretoria nestl
(297)

πŸ”₯ KANSELLASIE BESKIKBAAR – BOSVELD BABES BASH! πŸ”₯πŸ’ƒ Pak jou girls en kom geniet ’n onvergeetlike bosveld-naweek by Klipwer...
09/06/2026

πŸ”₯ KANSELLASIE BESKIKBAAR – BOSVELD BABES BASH! πŸ”₯

πŸ’ƒ Pak jou girls en kom geniet ’n onvergeetlike bosveld-naweek by Klipwerf!

🌿 Krimpvark Private Boskamp
Minimum 12 dames per bespreking

πŸ•οΈ Main Kamp Area
Minimum 4 dames per bespreking

πŸ’° R1650 per persoon

✨ Moenie uitmis op lekker vibes, kuier, musiek en bosveld memories nie!

πŸ“² Bespreek nou: 082 494 5570

*R&R Wegbreek met KLIPWERF ORKES 🎢🌿*β€œOntsnap die stad… beleef die Bosveld saam met KLIPWERF ORKES!β€πŸ“… Datums: 30 Okt – 1 ...
04/06/2026

*R&R Wegbreek met KLIPWERF ORKES 🎢🌿*
β€œOntsnap die stad… beleef die Bosveld saam met KLIPWERF ORKES!”

πŸ“… Datums: 30 Okt – 1 Nov

πŸ’° Prys:

R1480 p.p. (18 jaar en ouer)
R750 p.p. (Onder 18)

βœ… Prys sluit in:

2 Nagte kampeerplek
Gegraveerde glas
2 x Dubbel R&R
Spitbraai ete met bykosse
Live show deur KLIPWERF ORKES

πŸ“ Waar:
Rust Oord Bosveld Kamp, buite Brits

πŸ“ž Besprekings:
Saskia – 082 494 5570
(WhatsApp ook beskikbaar)

πŸ“§ E-pos:
[email protected]

🌐 Webtuiste:
www.rustoord.co.za

⚠️ T’s & C’s
Minimum 4 persone per staanplek.

03/06/2026

mmmmm Het ons vir julle iets onder die mou vir ons R&R bday bash..... Hou dop - dit gaan een groot lekker kuier kamp naweek wees.... Klaar vasgemaak met ons kunstenaars en soos altyd gee ons eers deur aan ons bestaande whatsapp groep dan hier op fb... as jy eerste wil weet laat vir Saskia weet op Whatsapp 0824945570 sodat sy jou op daai whatsapp groep kan sit... voor jy nie plek kry nie... jeeehaaaa...

01/06/2026
🌿πŸ”₯ RUST OORD BOSVELD KAMP πŸ”₯🌿Opsoek na die perfekte bosveld wegbreek?Kom geniet rustige kampdae, warm vure, mooi sonsakke...
28/05/2026

🌿πŸ”₯ RUST OORD BOSVELD KAMP πŸ”₯🌿

Opsoek na die perfekte bosveld wegbreek?
Kom geniet rustige kampdae, warm vure, mooi sonsakke en kwaliteit tyd saam met familie en vriende by Rust Oord Bosveld Kamp. πŸŒ…πŸ•οΈ

✨ JY KAN KIES TUSSEN: ✨

πŸ”₯ WINTER SPESIAAL
πŸ“… 1 Junie – 30 Augustus
β€’ Main Kamp Area – R450 per nag
β€’ Private Boskamp – R750 per nag
πŸ‘¨β€πŸ‘©β€πŸ‘§β€πŸ‘¦ Sluit 4 persone in
🎁 Bonus: Gratis sak vuurhout & welkom cherry glasie OBS

OF

β˜€οΈ NORMALE TARIEWE
β€’ Main Kamp Area – R595 per nag
β€’ Private Boskamp – R895 per nag
πŸ‘¨β€πŸ‘©β€πŸ‘§β€πŸ‘¦ Sluit 4 persone in

🌿 Groot swembad
🌿 Rustige bosveld atmosfeer
🌿 Braai & kuier areas
🌿 Perfek vir families, paartjies en vriende

πŸ“² Besprekings & WhatsApp:
Saskia – 082 495 5570

✨ Kom rus. Kom kuier. Kom maak herinneringe. ✨

26/05/2026
Baie dankie dat julle deel was van ons onvergeetlike Jay du Plessis Stoutgat 2 naweek. Julle energie, lag, saam kuier en...
26/05/2026

Baie dankie dat julle deel was van ons onvergeetlike Jay du Plessis Stoutgat 2 naweek. Julle energie, lag, saam kuier en goeie vibes het die naweek werklik iets besonders gemaak.

Van die lekker musiek en laatnag stories tot die memories wat gemaak is, dit was β€˜n voorreg om elkeen van julle hier te kon hΓͺ. Ons hoop julle het die naweek net so baie geniet soos ons, en dat julle huistoe gegaan het met vol harte, seer voete van dans en memories wat nog lank gaan bly.

Dankie vir julle ondersteuning, respek en die ongelooflike atmosfeer wat julle help skep het. Sonder julle sou die naweek nie dieselfde gewees het nie.

Ons sien klaar uit daarna om julle weer terug te verwelkom vir nog groot kuier, musiek en onvergeetlike oomblikke.

Baie liefde en dankbaarheid

Address

Farm B410, Portion 1272 Of The Farm Hartebeespoort
Brits
0250

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Rust Oord Bosveld Kamp / Rust Oord Bushveld Camp posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Rust Oord Bosveld Kamp / Rust Oord Bushveld Camp:

Share

Category