Drie Berge Karavaanpark

Drie Berge Karavaanpark The Official Page of Drie Berge Karavaanpark, situated in Brits, North West, South Africa.

Is jy nog op vakansie? Kom kuier vir ons by Drie Berge Karavaanpark! Ons is oop vir dagbesoekers die week 🎈🩱🩳
03/01/2026

Is jy nog op vakansie? Kom kuier vir ons by Drie Berge Karavaanpark! Ons is oop vir dagbesoekers die week 🎈🩱🩳

24/10/2025

Dit is ons plesier om die natuurskoon met ander families te deel! Kyk gerus die video van Camp Explore Africa en volg hulle vir meer inligting oor kampplekke.

Is jy reg vir β€˜n naweek vol pret? πŸ€Έβ€β™‚οΈπŸŽˆ
24/10/2025

Is jy reg vir β€˜n naweek vol pret? πŸ€Έβ€β™‚οΈπŸŽˆ

Is jy opsoek na β€˜n venue om jou volgende geleentheid te vier? 🎊Vind gerus meer uit oor Drie Berge Karavaanpark se Lapa. ...
09/10/2025

Is jy opsoek na β€˜n venue om jou volgende geleentheid te vier? 🎊

Vind gerus meer uit oor Drie Berge Karavaanpark se Lapa. Dagbesoeker area is beskikbaar om gaste besig te hou en braai geriewe word voorsien. Let wel dat Lapa vooruit bespreek moet word.πŸ€Έβ€β™‚οΈπŸŠβ€β™€οΈ

24/09/2025

Ruim grasperke onder koelte bome met β€˜n rustige vakansie atmosfeer - die perfekte plek vir β€˜n gesin om piekniek te hou en aktiwiteite saam te geniet!

Ons is oop vir dagbesoekers die week! Kom braai teen die Krokodilrivier. Hier is oorgenoeg aktiwiteite om die familie te...
30/04/2025

Ons is oop vir dagbesoekers die week! Kom braai teen die Krokodilrivier. Hier is oorgenoeg aktiwiteite om die familie te vermaak πŸŒΏπŸ– 🎈

28/01/2025
Die weer keer ons nie om pret te he hier by Drie Berge Karavaanpark!!
27/12/2024

Die weer keer ons nie om pret te he hier by Drie Berge Karavaanpark!!

Pret vir oud en jonk hier by Drie Berge Karavaanpark! Kom kuier gerus die week by ons!- Dagbesoekers welkom - bespreek v...
24/12/2024

Pret vir oud en jonk hier by Drie Berge Karavaanpark! Kom kuier gerus die week by ons!
- Dagbesoekers welkom - bespreek vooraf om β€˜n plek te verseker! ⛱️

21/12/2024

Kosbare familietyd by Drie Berge Karavaanpark - Dis β€˜n fees! πŸŽ„

Kamp tussen die berge langs die Krokodilrivier. Ons bied ruim staanplekke met skadu en netjiese ablusie geriewe. β›±οΈπŸ•οΈOns...
19/12/2024

Kamp tussen die berge langs die Krokodilrivier. Ons bied ruim staanplekke met skadu en netjiese ablusie geriewe. β›±οΈπŸ•οΈ

Ons staanplekke is apart van die vermaak area - vat gerus β€˜n middagslapie terwyl die kinders baljaar by ons glybane wat onder toesig bestuur word! πŸ‰πŸŒ΄β˜€οΈπŸ¦¦

Reg vir β€˜n aksie belaaide naweek? Daag jouself uit by ons staproetes tot op die bergkruin met asemrowende uitsigte. πŸƒπŸΌβ€β™€...
15/12/2024

Reg vir β€˜n aksie belaaide naweek?
Daag jouself uit by ons staproetes tot op die bergkruin met asemrowende uitsigte. πŸƒπŸΌβ€β™€οΈβ€βž‘οΈ
Bergfietsryers is ook welkom om hul vaardighede te toets by ons tegniese roete teen die berg. πŸš΅β€β™‚οΈ
Kom koel na die tyd gerus af by een van ons swembaddens. πŸ’¦
Dagbesoekers welkom! πŸ‰

Address

Van Deventer Street
Brits
0250

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Drie Berge Karavaanpark posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category