Klein Paradys Holiday Resort Brits

Klein Paradys Holiday Resort Brits ‘n Ontspanningsoord - die perfekte plek vir samesyn met familie en vriende.
(1046)

Kom geniet die lowergroen grasperke, verhitte swembaddens, supertubes, visvang, tuine, roei, fietsry, tennis en put-put, net buite Brits.

07/02/2026
Ons is geseënd met ‘n ongelooflike voëllewe by Klein Paradys - van visvangers en reiers tot vinke en eende 🦆🕊️Hieronder ...
07/02/2026

Ons is geseënd met ‘n ongelooflike voëllewe by Klein Paradys - van visvangers en reiers tot vinke en eende 🦆🕊️

Hieronder is ‘n lys van voëls wat ons binne ‘n week se tydperk in Desember 2025 by die Oord gesien het.

Ons sal graag wil hoor van enige ander voëls wat julle al hier gesien het? Deel gerus met ons in die kommentaar.

Vir meer inligting oor die Oord, sien gerus die webtuiste: https://www.kleinparadys.com

Vir verdere navrae, maak gerus gebruik van die Whatsapp nommer: 0122521938
of kontak die kantoor by 0122521938 / 0122524625

Die omgewing is lowergroen na die goeie reënval en getuig van die somer se seëninge.  Wat ‘n voorreg om dit so tasbaar t...
26/01/2026

Die omgewing is lowergroen na die goeie reënval en getuig van die somer se seëninge.

Wat ‘n voorreg om dit so tasbaar te kan beleef.

Vir inligting rakende die oord, sien gerus ons webtuiste by die volgende skakel: https://www.kleinparadys.com

Vir enige navrae, maak gerus gebruik van die Whatsapp nommer: 0122521938
of kontak die kantoor by 0122521938 / 0122524625

Paradys Gastehuis Sien gerus ‘n paar foto’s van ons splinternuwe gastehuis in die Tuin van Eden. Dit sluit die volgende ...
04/01/2026

Paradys Gastehuis

Sien gerus ‘n paar foto’s van ons splinternuwe gastehuis in die Tuin van Eden.

Dit sluit die volgende in:
- 6-bed huis, met ‘n addisionele 2-bed buitekamer.
- Die huis bestaan uit 2 slaapkamers en ‘n loft
- Lugversorging
- Volledige toegeruste kombuis

Vir meer inligting, sien gerus die webtuiste deur die volgende skakel: https://www.kleinparadys.com

Vir verdere navrae, maak gebruik van die Whatsapp nommer: 0122521938
Of kontak die kantoor by 0122521938 of 0122524625

Vishoek ChaletSien gerus ‘n paar foto’s een van ons splinternuwe chalets in die Tuin van Eden. Dit sluit die volgende in...
04/01/2026

Vishoek Chalet

Sien gerus ‘n paar foto’s een van ons splinternuwe chalets in die Tuin van Eden.

Dit sluit die volgende in:
- 3 slaapkamers, 6-bed
- Lugversorging
- Volledige toegeruste kombuis

Vir meer inligting, sien gerus die webtuiste deur die volgende skakel: https://www.kleinparadys.com

Vir verdere navrae, maak gebruik van die Whatsapp nommer: 0122521938
Of kontak die kantoor by 0122521938 of 0122524625

Kom geniet more, 24 September 2025, se braaidag by Klein Paradys!  Hekke oop van 07:00 - 18:00! 🥩😎
23/09/2025

Kom geniet more, 24 September 2025, se braaidag by Klein Paradys! Hekke oop van 07:00 - 18:00! 🥩😎

Heerlike naweek by Klein Paradys!
22/09/2025

Heerlike naweek by Klein Paradys!

Chalet 1, by ons damwal geleë.
10/09/2025

Chalet 1, by ons damwal geleë.

Chalet 2 en 3 is ons 2 chalets wat bietjie verder is van die dam, maar nader aan van ons swembaddens.
10/09/2025

Chalet 2 en 3 is ons 2 chalets wat bietjie verder is van die dam, maar nader aan van ons swembaddens.

Ons Chalet 4, opgegradeer die afgelope winter van 'n 2-bed na 'n 5-bed chalet.
10/09/2025

Ons Chalet 4, opgegradeer die afgelope winter van 'n 2-bed na 'n 5-bed chalet.

Address

Brits

Opening Hours

Friday 08:00 - 18:00
Saturday 07:00 - 18:00
Sunday 07:00 - 18:00

Telephone

012 252 1938

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Klein Paradys Holiday Resort Brits posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share