ATKV-Buffelspoort

ATKV-Buffelspoort Minder as ’n uur van beide Pretoria en Johannesburg, net ’n klipgooi van die wêreldbekende Sun City, lê ATKV-Buffelspoort-vakansieoord.
(4045)

Met ’n verskeidenheid selfsorgakkommodasie, ontspanningsgeriewe en aktiwiteite, ’n restaurant, kitskosfasiliteite en goed-toegeruste winkel is ATKV-Buffelspoort die ideale basis vanwaar jy die magdom toeriste-aantreklikhede in die omgewing kan verken. Ons kampeergeriewe is veral gewild. Benewens ons vierbed-tenthuise het ons ’n magdom kampeerstaanplekke onder skaduryke bome of gepavleide staanplek

ke met skadunette, kragpunte en braai-area. Uitstekende opwas- en ablusiefasiliteite. Perfek vir aksie en avontuur, of net luilekker rus en vrede … die volmaakte gesinsvakansie! Boonop bied die omgewing se rustigheid die perfekte atmosfeer vir positiewe en verbeeldingryke besigheidsbeplanning. ATKV-Buffelspoort – ons oase in die Magaliesberge.

01/09/2026

Gelukkige Lentedag!

𝐁𝐥𝐢𝐭𝐬𝐚𝐚𝐧𝐛𝐨𝐝 𝐯𝐢𝐫 𝐀𝐓𝐊𝐕-𝐁𝐮𝐟𝐟𝐞𝐥𝐬𝐩𝐨𝐨𝐫𝐭:  𝐀𝐟𝐫𝐢𝐤𝐢𝐭𝐢𝐟𝐞𝐞𝐬  🌞⛺𝑆𝑝𝑎𝑎𝑟 𝑜𝑝 𝑘𝑎𝑚𝑝𝑒𝑟𝑖𝑛𝑔 𝑒𝑛 𝑔𝑒𝑛𝑖𝑒𝑡 '𝑛 𝑛𝑎𝑤𝑒𝑒𝑘 𝑣𝑜𝑙 𝑝𝑟𝑒𝑡!Ontsnap uit die stad...
01/09/2026

𝐁𝐥𝐢𝐭𝐬𝐚𝐚𝐧𝐛𝐨𝐝 𝐯𝐢𝐫 𝐀𝐓𝐊𝐕-𝐁𝐮𝐟𝐟𝐞𝐥𝐬𝐩𝐨𝐨𝐫𝐭: 𝐀𝐟𝐫𝐢𝐤𝐢𝐭𝐢𝐟𝐞𝐞𝐬 🌞⛺
𝑆𝑝𝑎𝑎𝑟 𝑜𝑝 𝑘𝑎𝑚𝑝𝑒𝑟𝑖𝑛𝑔 𝑒𝑛 𝑔𝑒𝑛𝑖𝑒𝑡 '𝑛 𝑛𝑎𝑤𝑒𝑒𝑘 𝑣𝑜𝑙 𝑝𝑟𝑒𝑡!

Ontsnap uit die stad en beleef die natuur en tonne vermaak.🌞⛺

𝐁𝐥𝐢𝐭𝐬𝐚𝐚𝐧𝐛𝐨𝐝-𝐢𝐧𝐥𝐢𝐠𝐭𝐢𝐧𝐠:
• Bespaar: 15% op Kampering
• Minimum bespreking: 2 nagte
• Verblyfdatums: 4 - 6 September 2026
• Kan SLEGS bespreek word van: 27 Augustus 2026 - 4 September 2026
• Beskikbaar vir ATKV-lede en -nielede

Tel.: +27 14 572 1000
E-posadres: [email protected]
Bespreek: https://buffelspoort.co.za/bespreek/

01/09/2026

Vandag is die laaste dag van die SAOU Skoolhoofdesimposium in PE. Dit was vir BP 'n voorreg om so lekker met die skoolhoofde regoor ons land te kon gesels. Baie sterkte aan elke skoolhoof in ons land met die belangrike werk wat julle verrig.

🎾 Buffelspoort Tennistoernooi 🎾Afgelope naweek het ons weer die Buffelspoort Tennistoernooi hier by ATKV-Buffelspoort aa...
31/08/2026

🎾 Buffelspoort Tennistoernooi 🎾

Afgelope naweek het ons weer die Buffelspoort Tennistoernooi hier by ATKV-Buffelspoort aangebied! 🎾🏆

Ons is altyd trots om deel te wees van die leerders se sukses en om hulle te ondersteun tydens hul sportbyeenkomste. 💪🏻❤️

Baie geluk aan al die spelers met julle harde werk, toewyding en sportmanskap! Ons sien uit na die volgende toernooi!

Dit was weereens vir ATKV Buffelspoort ’n groot eer om die L Seminar-groep die afgelope naweek by ons te verwelkom! 🌿Dit...
31/08/2026

Dit was weereens vir ATKV Buffelspoort ’n groot eer om die L Seminar-groep die afgelope naweek by ons te verwelkom! 🌿

Dit was hul 5de terugkeerbesoek aan ATKV Buffelspoort – en ons is ongelooflik trots en dankbaar vir julle volgehoue ondersteuning! ❤️

Baie dankie dat julle elke keer weer ons paaie kies. Ons sien uit na nog vele besoeke en mooi herinneringe saam!

Hier volg die program vir September vakansie/Here is the program for the September holiday:
31/08/2026

Hier volg die program vir September vakansie/Here is the program for the September holiday:

31/08/2026

ATKV-Oorde ondersteun ons land se jong entrepreneurs!
Hierdie jaar het ons, in samewerking met Albert van Wyk, die Maak My ’n Miljoenêr-TV-reeks ’n werklikheid gemaak.
Kyk saam met ons na die tweede episode van MAAK MY ’N MILJOENÊR.
Skakel vanaand, 31 Augustus, om 19:00 in op ViaTV, kanaal 147, om ons jong Suid-Afrikaanse hoërskool-entrepreneurs te ontmoet.

Is jy gereed vir die komende naweek?  ❤🔥🤸𝐀𝐟𝐫𝐢𝐤𝐢𝐭𝐢 by ATKV-Buffelspoort
31/08/2026

Is jy gereed vir die komende naweek? ❤🔥🤸𝐀𝐟𝐫𝐢𝐤𝐢𝐭𝐢 by ATKV-Buffelspoort

31/08/2026

BP is vanjaar vir die eerste keer by die SAOU Hoofdesimposium in Gqeberha betrokke. Dankie aan al die onderwysers vir julle goeie werk.

Afrikiti Buffelspoort begin hierdie Vrydag!  Maak seker jy is daar en mis nie uit nie!
31/08/2026

Afrikiti Buffelspoort begin hierdie Vrydag! Maak seker jy is daar en mis nie uit nie!

Address

R104 Provincial Road
Brits
0284

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when ATKV-Buffelspoort posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category