20/01/2026
Dié was 'n eerste vir die boshuis 💚🌳 dankie aan al die Shrek karakters vir 'n propvol naweek - Elré, baie geluk met jou 21ste verjaardag viering! 🥂
Die is die tweede 21ste verjaardag viering wat julle by ons vier, ons sien uit na die volgende een 😁 bring net volgende keer genoeg vleis saam, asb 😉😅