Caledon Lê Plekkie

Caledon Lê Plekkie Gastekamer met privaat badkamer, ook selfsorg geriewe, plek vir vier enkel persone of twee paartjies. Kan ook as selfsorg eenheid bespreek word.

'n Gastekamer met badkamer, slaapplek vir vier enkel persone of twee pare, slaapplek apart van mekaar.

Address

Joubertstraat 25
Caledon
7230

Telephone

0824435421

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Caledon Lê Plekkie posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Caledon Lê Plekkie:

Share

Ons storie

Twee gastekamers as deel van die woonhuis, elk met eie badkamer en toegang tot eetkamer/sitkamer met gebruik van mikrogolf, breekware en messegoed. Heeltemal privaat, afgesluit van die res van die huis, veilige onderdak parkering agter elektroniese hek. Ideaal vir oorslaap oppad met vakansie of vir ‘n troue by: Die Woud, The One heaven on earth, Lievland, Oudekraal, ens.