Kruisrivier Guest Farm

Kruisrivier Guest Farm Beskikbaar:
*Braaigeriewe
*Ablusie
*Swembad
*Kragpunte
*Vullisdromme
*Staproete

Kruisriver Guest Farm is situated at the foot of the majestic Swartberg Mountains between Oudtshoorn and Calitzdorp, Kruisrivier Guest Farm offers camping for those who love to get away from the bustle of everyday life.

Deur net na die foto's te kyk voel mens sommer uitgerus.Hier voel 'n naweek soos 'n hele skoolvakansie. ̈nd
23/10/2023

Deur net na die foto's te kyk voel mens sommer uitgerus.

Hier voel 'n naweek soos 'n hele skoolvakansie.

̈nd

❗❗Tweeslaapkamerhuis te huur op Kruisrivier Gasteplaas❗❗🏡Die Kothuis het 2 slaapkamers, 1 volledige badkamer, groot leef...
18/07/2023

❗❗Tweeslaapkamerhuis te huur op Kruisrivier Gasteplaas❗❗

🏡Die Kothuis het 2 slaapkamers, 1 volledige badkamer, groot leefkamer met kaggel, kombuis met ‘n agterstoep op ‘n watervalletjie. Daar is 2 afdakke.

Wie kan huur?
👫Jongmense wat aanlyn kan werk en die leefstyl op ‘n plaas verkies.
of
👫Jong , afgetrede mense wat graag hul eie groentetuin wil maak en die rustige lewenstyl wil kom geniet.

Wie sal suksesvol wees om te kan huur?
🌱Mense met integriteit, waardering vir die natuur en die rustiger leefstyl.
❤️Mense wat God dien en in liefde met ander mense kan saamleef.

Wat moet jy doen?
💭Vertel ons van julleself en waarom jul belangstel om by Kruisrivier te huur. Verskaf jou adres en kontakbesonderhede.

Algemeen
Besonderhede oor die huurvoorwaardes, koste, ens. sal later gekommunikeer word met belangstellendes uit ‘n kortlys.

Indien u belangstel, stuur 'n e-pos aan: [email protected]

Van 'n afstand lyk dit dalk soos die blerts van 'n reuse seemeeu,maar hier herinner die windjie ons dit is sneeu.Foto's:...
11/07/2023

Van 'n afstand lyk dit dalk soos die blerts van 'n reuse seemeeu,
maar hier herinner die windjie ons dit is sneeu.

Foto's: Mandie en Basie Strydom

Gelukkige vadersdag en alle Pa's, Oupas, Oom, Menere en Vaderfigure!📷:Pinterest
18/06/2023

Gelukkige vadersdag en alle Pa's, Oupas, Oom, Menere en Vaderfigure!

📷:Pinterest

My oë bederfmet die kitsmooimet wingerde, bomeen vrugbare valleieSkryf die Karoovlaktes sommersoin die verbyryas onaansi...
11/06/2023

My oë bederf
met die kitsmooi
met wingerde, bome
en vrugbare valleie

Skryf die Karoovlaktes
sommerso
in die verbyry
as onaansienlik af

Maar toe ek stop,
en veld in stap,
plat op my maag gaan lê

Ontwaak my ore,
neus, vingers,
my hele lyf

En die Karoo
dans dans dans my oor eindelose vlaktes

Pieter Hugo, Karoodans (Tuinverse)

Kraakvars
11/06/2023

Kraakvars

So duidelik soos die Hollywood teken! Winter is hier, ons voel dit in ons bene en ons harte!
31/05/2023

So duidelik soos die Hollywood teken! Winter is hier, ons voel dit in ons bene en ons harte!

Die kabouters is al hard besig om die blare te verf hier op Kruisrivier.
07/05/2023

Die kabouters is al hard besig om die blare te verf hier op Kruisrivier.

What a view! Milo het dit eerste op"gemerk".
07/05/2023

What a view! Milo het dit eerste op"gemerk".

02/05/2023

Address

Calitzdorp

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Kruisrivier Guest Farm posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category