Sonnevleg Selfsorg / Self Catering

Sonnevleg Selfsorg / Self Catering 'n Regte Karoo wegbreek vir jou en gesin. Kom werk, kom rus of kom boer sommer saam! Stap of ry kilometers ver in die vlak.

Beautiful, safe Karoo getaway on a farm for you and the whole family. Come and work, play and take a break under the stars. Geleë tussen Calvinia en Williston langs die R27.
442km vanaf Kaapstad.
1085km vanaf Johannesburg
505km vanaf George.

Last minute getaway?Book Sonnevleg for the long weekend of 13-16 June.Kaggel, wood fired hot tub en 'n pragtige Karoo so...
01/06/2025

Last minute getaway?
Book Sonnevleg for the long weekend of 13-16 June.

Kaggel, wood fired hot tub en 'n pragtige Karoo sonsak.

Bespreek nou by 0839859150!

15/04/2025

Sonnevleg het 'n kansellasie op die nippertjie vir 17-20 April.
17 April inklok - 20 April uitklok.
Bespreek gerus by 0839859150 of deur Lekkeslaap.co.za

Some guest photos.The Karoo really is a piece of heaven 💫
13/09/2024

Some guest photos.

The Karoo really is a piece of heaven 💫

Bespreek gerus by www.sonnevleg.co.za om sèlf te sien waaroor gaste sô tevrede is.083 985 9150 Sonnevleg groete💛
13/09/2024

Bespreek gerus by www.sonnevleg.co.za om sèlf te sien waaroor gaste sô tevrede is.

083 985 9150

Sonnevleg groete💛

Captured beautifully by  .Joy and wonder the in openess and clear skies of the Karoo.
17/04/2024

Captured beautifully by .
Joy and wonder the in openess and clear skies of the Karoo.

Weens ñ kansellasie het Sonnevleg Selfsorg / Self Catering 19-21 Desember weer beskikbaar. 083 985 9150 / www.sonnevleg....
17/12/2023

Weens ñ kansellasie het Sonnevleg Selfsorg / Self Catering

19-21 Desember weer beskikbaar.

083 985 9150 / www.sonnevleg.co.za of besoek ons op Lekkeslaap.co.za of Airbnb.

Plaasdam en buitelug hot tub vir bietjie af🧋🏖🏜

  Amazing views and amazing place during our stop over. The place was extremely clean and the farm pool was great to cool down. The nightly visit of two owls was... read more very welcome. I would highly recommend this place.

Ons het ñ vroeë blommeseisoen hierdie jaar. Kyk net hoe pronk die natuur! Foto's uit die Niewoudtville omgewing.Ons het ...
07/08/2023

Ons het ñ vroeë blommeseisoen hierdie jaar. Kyk net hoe pronk die natuur! Foto's uit die Niewoudtville omgewing.

Ons het ñ heerlike kaggel en buitelug hot tub 🔥
Maak gerus nou jou bespreking by www.sonnevleg.co.za

Wees asseblief versigtig. 🌼
24/07/2023

Wees asseblief versigtig. 🌼

Kom geniet die skoolvakansie op die plaas!Oop vlaktes vir jonk en oud, sterrehemel en vanaf 1 Junie, ons splinternuwe wo...
08/05/2023

Kom geniet die skoolvakansie op die plaas!
Oop vlaktes vir jonk en oud, sterrehemel en vanaf 1 Junie, ons splinternuwe woodfired hot tub🤩🤩

Bespreek gerus op www.sonnevleg.co.za of 0839859150

  Thoroughly enjoyable and authentic Karoo farm experience. Hosts were accommodating and friendly and the farmhouse spacious, comfortable, modernly renovated and clean. We loved the reservoir swims and the vast Karoo... read more landscape views especially at sunset and sunrise. Our children loved...

Moenie vergeet om vroegtydig vir die Hantam Vleisfees te bespreek nie.Huis slaap 9 mense! Boek gerus by
17/03/2023

Moenie vergeet om vroegtydig vir die Hantam Vleisfees te bespreek nie.

Huis slaap 9 mense!

Boek gerus by

  Amazing views and amazing place during our stop over. The place was extremely clean and the farm pool was great to cool down. The nightly visit of two owls was... read more very welcome. I would highly recommend this place.

12/02/2023

Opwindende, ontspannende nuwe toevoeging binnekort by Sonnevleg Selfsorg / Self Catering .

Net betyds vir die Maart skoolvakansie.

Exciting and relaxing new amenity coming soon. Just in time for the March school holidays.

☀️

22/11/2022

Nog beskikbaarheid van 1 - 15 Desember en dan weer vanaf 11 Januarie.

Hierdie tyd van die jaar kan gaste in die middel van die veld, veilig, met net natuurgeluide die sterrehemel beleef soos net die Karoo dit kan bied.

https://sonnevleg.co.za/

Address

Calvinia
8190

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Sonnevleg Selfsorg / Self Catering posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share