Jos Guesthouse Calvinia Jo Kokkedoor

Jos Guesthouse Calvinia Jo Kokkedoor Accomodation

18/06/2018

Jos Guesthouse bied komende naweek special aan op BXB.Slegs R250 per persoon wat deel.0273412248
SLEGS geldig tot sondag aand.

Dankie vir julle draai by ons.Veilig ry verder
26/02/2018

Dankie vir julle draai by ons.Veilig ry verder

22/06/2017
Kom geniet ons Hantam Gasvryheid
19/06/2017

Kom geniet ons Hantam Gasvryheid

25/03/2017

Jos Guesthouse op Calvinia is op soek na n ervare Ass Bestuurder/Sjef.Persoon sal verantwoordelik wees om Bestuurder te assisteer asook oor Kombuis te help bestuur.Moet goeie kook ervaring het in tradisionele en internasional kookkuns kan verstaan.Persoon moet kan onafhanklik werk en sterk bestuur en leiereienskappe kan toon.Bestuur lisensie noodsaaklik.Op soek na jonk energieke persoon om hiersie posisie vol te staan.Moet bereid wees om op perseel te woon ,naweke te kan werk en ongereelde ure soos dit gasvryheidsdienste verwag word.Hiersie persoon sal op proef tydperk van 3 maande aangestel word ,waarna vedere oorwegings sal geskied.Asb geen kansvaters of selfone liefhebbers moet tog jou en my tyd mors .Gastehuis en Restuarant sal direk onder hierdie persoon se pligte val met toesig van Bestuurder.As jy voel dat jy hierdie pos kan volstaan,stuur jou cv met verwysings na [email protected] datum is 30 Maart 2017

13/01/2017

Spesiale pryse hierdie naweek op van ons kamersR250 per kamer al ons kamers het aircons,barfridges en kofie fasiliteite.

02/01/2017

Skakel ons nou vir ons Januarie specials.Kamers vanaf R250 per nag.0604988347

Address

10 Vierlingstreet
Calvinia
8190

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Jos Guesthouse Calvinia Jo Kokkedoor posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share