DIE OU LADY

DIE OU LADY This charming Victorian-style guest
house have nine comfortable, furnished rooms
(1)

05/07/2026
Calvinia akkomodasieDie Ou Lady Gastehuis het 10 kamers.  In die eenheid Katy kan n gesin van ses slaap.  Bespreek nou b...
22/06/2026

Calvinia akkomodasie
Die Ou Lady Gastehuis het 10 kamers. In die eenheid Katy kan n gesin van ses slaap. Bespreek nou by 065 632 1078

Calvinia en "Die Ou Lady"Kontak 065 632 1078dieoulady@gmail.com www.dieoulady.co.za*Gastehuis*Selfsorg*Bed en Ontbyt*Kit...
18/06/2026

Calvinia en "Die Ou Lady"
Kontak 065 632 1078
[email protected]
www.dieoulady.co.za

*Gastehuis

*Selfsorg
*Bed en Ontbyt
*Kitchenette
*Storte
*DSTV
*Wi-fi
*Veilige parkering
*Parkering vir woonwaens en vragmotors

*Koffiewinkel, aansit en wegneem etes
Oop weeksdae 7 tot 5.
Naweke en vakansie dae gesluit

*Speelpark

*Tuinvullis verwydering

*Skoonheid Salon.
Slegs op bespreking
082 883 7415 Luzanne

08/06/2026

Ou Lady Coffeeshop sal die week oop wees van 7 tot 3
Jammer Vir ongerief

14/05/2026

Nog ’n kunstenaar wat jy nie wil mis nie, genaamd Daniël Viljoen.
Daniël gaan optree by die Hantam Vleisfees op 29 Augustus 2026 – maak seker jy kom kyk!

DIE OU LADY Gastehuis het n kamer met die Naam Hannie.Baie lekker en gewild.  Dubbelbed en enkelbed.  Oop plan met kombu...
15/04/2026

DIE OU LADY Gastehuis het n kamer met die Naam Hannie.
Baie lekker en gewild. Dubbelbed en enkelbed. Oop plan met kombuis en lekker sit hoekie. Die lekker is jy stop reg voor jou kamer Se deur en ook voor die Gym Se Se deur. Daar is n veiligheids hek wat met remote werk. Aircon in die kamer gedeelte. Stort het n sit bankie ingebou. Daar is n braaidrom Onder die bome by die kamer. Ons koffieshop is in week oop van 7 tot 5. Naweke in oggend op bespreking Vir ontbyt. En Dan die bonus punt is kamer Hannie is reg Lang's die gewilde Blou Naartjie Restaurant Vir n heerlike regte egte bord Karoo Kos
Bespreek nou Vir jou Vir Hannie teen n baie Billike prys. Daar is ook n speelpark Vir die kinders en as jy vooruit bespreek Kom geniet ons super proffesionele skoonheid salon. Ons Staan nie n tree terug Vir enige salon in die Kaap nie, ons het van naels massages laser facials en vele Meer, teveel Om op the noem. Ons Kan tot jou ore deur skiet. Geniet ook ons salon Se Kleine winkeletjie met produkte
Magriet of Danie is gasheer en gasvrou. Bespreek gerus by hulle by 065 632 1078 0f 027 3411110

DIE OU LADY Gastehuis en Coffee shop, Calvinia kan ons dmv die whatsApp button kontak. 065 632 1078Gaan kyk na ons kamer...
14/04/2026

DIE OU LADY Gastehuis en Coffee shop, Calvinia kan ons dmv die whatsApp button kontak. 065 632 1078
Gaan kyk na ons kamers op
Www.dieoulady.co.za

Address

29 Waterstreet
Calvinia
8190

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when DIE OU LADY posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to DIE OU LADY:

Shortcuts

Share