12/06/2026
We are open on Tuesday, 16 June! ☕️
If you’re heading back from a long weekend, stop at the Hantam Huis Restaurant for a delicious cup of coffee and breakfast.
Come enjoy a relaxed stop in the heart of Calvinia.
--
Ons is oop 16 Junie ☕
As jy dalk terugkom van ’n langnaweek, stop gerus by die Hantam Huis Restaurant vir ’n heerlike koppie koffie en ontbyt.
Kom geniet 'n rustige oomblik in die hart van Calvinia.