23 Daffodil

23 Daffodil 23 Daffodil is 'n suite kamer in die wynlandgoed van die Kaap. Sentrale en veilige akkommodasie.

Die Kaap is groen, sy is mooi en sy is dankbaar. Kom geniet n wegbreek hier in die "Cape Winelands". Luukse privaat kame...
14/08/2022

Die Kaap is groen, sy is mooi en sy is dankbaar.
Kom geniet n wegbreek hier in die "Cape Winelands".
Luukse privaat kamer in sekuriteit estate.

Vir meer inligting whatsapp my gerus by 083 230 3263

23 Daffodil is 'n sentrale, veilige en rustige akkommodasie vir persone wat die Kaap besoek. Die is 20 minute van Kaapst...
09/08/2022

23 Daffodil is 'n sentrale, veilige en rustige akkommodasie vir persone wat die Kaap besoek. Die is 20 minute van Kaapstad internationale lughawe asook die Kaapse wynroete. Vinnig en maklike roete tot by die VNA Waterfront en Tygervalley Mall. Die eenheid bied jou 'n ruim slaapkamer met 'n koning groote bed. Volledige badkamer en 'n aparte kombuis met 'n baryskas, mikrogolfoond en koffiestasie. Daar is 'n privaat ingang en tuinaria.

Vir navrae of besprekings Whatsapp: 083 230 3263 of E-mail: [email protected]

Address

51 Rhine Boulevard, Zevenwacht County
Cape Town
7580

Telephone

+27832303263

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when 23 Daffodil posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to 23 Daffodil:

Share