Huis Chen

Huis Chen Huis Chen is self catering private apartments in centurion - your home away from home!

Niks SOETER & lekkerder as ‘n vars koeksister om jou tuis te laat voel nie!!!
20/02/2025

Niks SOETER & lekkerder as ‘n vars koeksister om jou tuis te laat voel nie!!!

Aan ons stunning buurvrou Ansa van … BAIE GELUK met jou verjaarsdag! Mag jy hierdie jaar net meer en meer gebless word, ...
11/09/2024

Aan ons stunning buurvrou Ansa van … BAIE GELUK met jou verjaarsdag! Mag jy hierdie jaar net meer en meer gebless word, want daar is niemand met ‘n mooier omgee HART as jy nie.

En dankie dat jy altyd my mal idees vir embrace!

Huis Genade het so bietjie “sonskyn” nodig gehad om ons gaste se tyd by ons net so bietjie meer vrolik te maak!Al die wo...
01/09/2024

Huis Genade het so bietjie “sonskyn” nodig gehad om ons gaste se tyd by ons net so bietjie meer vrolik te maak!

Al die woonstelle by Huis Chen is goed ingerig met alles wat jy nodig het, insluitend:

🌿Selfsorg, oopplan-eenheid met vol kombuis
🌿Akkomodeer 2 volwassenes & 2 kinders
🌿Eerlikheidskafee
🌿WIFI & Netflix ingesluit
🌿Veilige parkering
🌿600m vanaf Unitas Hospitaal & 1km vanaf Centurion dag hospitaal

Nooi jou vriende om die bladsy te Like & Share.

Besoek ons ​​webwerf by http://www.huischen.co.za
Kontak Andrea by +27 84 658 9052 of stuur ‘n boodskap na [email protected]

What does CHEN mean…?
23/08/2024

What does CHEN mean…?

Ons het weer Huis Vrede so bietjie verander. Hulle se mos “change is as good as a holiday”.So nou kan die hele familie l...
23/08/2024

Ons het weer Huis Vrede so bietjie verander. Hulle se mos “change is as good as a holiday”.
So nou kan die hele familie lekker saam kuier!

Huis Vrede is goed ingerig met alles wat jy nodig het, insluitend:

🌿Selfsorg, oopplan-eenheid met vol kombuis
🌿Akkomodeer 2 volwassenes en 2 kinders
🌿Eerlikheidskafee
🌿WIFI, DSTV & Netflix ingesluit
🌿Lugversorging
🌿Veilige parkering
🌿600m vanaf Unitas Hospitaal & 1km vanaf Centurion dag hospitaal

Nooi jou vriende om die bladsy te Like & Share.

Besoek ons ​​webwerf by http://www.huischen.co.za
Kontak Andrea by +27 84 658 9052 of stuur ‘n boodskap na [email protected]

Look at where we started and where we are now!!Apart from beautiful decor and friendly hosts, and an ideal location in L...
28/05/2024

Look at where we started and where we are now!!

Apart from beautiful decor and friendly hosts, and an ideal location in Lyttelton Manor, we also offer:
☕️coffee & tea bar
🍪home made rusks
🌷fresh towels
📶 Wifi
🍿Netflix
💡Always on
🥩Braai space

Best of all: 🛍️ We are close to everything, and 🏠 our guests become family!

Contact Andrea by +27 84 658 9052to book or send a message to [email protected]


Dankie vir die mooi aanbeveling Hercules!
27/05/2024

Dankie vir die mooi aanbeveling Hercules!


Goeie terugvoer is altyd welkom! Ons luister ook as 'n gas iets ekstra nodig het, en verwelkom enige aanbevelings of ide...
22/05/2024

Goeie terugvoer is altyd welkom! Ons luister ook as 'n gas iets ekstra nodig het, en verwelkom enige aanbevelings of idees om julle verblyf nog meer van 'n plesier te maak. Stuur jou boodskap aan [email protected] of kontak Andrea by +27 84 658 9052 om navraag te doen of te bespreek.

Besoek ons webwerf vir fotos en inligting https://www.huischen.co.za/


𝐆𝐞𝐥𝐮𝐤𝐤𝐢𝐠𝐞 𝐌𝐨𝐞𝐝𝐞𝐫𝐬𝐝𝐚𝐠!🌺 🌹 💮 🌸 ❤️ Vandag wens ons baie liefde en waardering toe vir al die Mammas en Oumas, en oppasmoeder...
12/05/2024

𝐆𝐞𝐥𝐮𝐤𝐤𝐢𝐠𝐞 𝐌𝐨𝐞𝐝𝐞𝐫𝐬𝐝𝐚𝐠!🌺 🌹 💮 🌸 ❤️
Vandag wens ons baie liefde en waardering toe vir al die Mammas en Oumas, en oppasmoeders en dagmoeders!

Besoek ons webwerf by http://www.huischen.co.za 🌿

Kontak Andrea by +27 84 658 9052 of stuur 'n boodskap aan [email protected] om meer uit te vind oor die kamers en spesiale aanbiedinge.

Address

Lyttelton Manor
Centurion
0157

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Huis Chen posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share