Struis Huis

Struis Huis Gastehuis, Teetuin & Salon. Selfsorg eenhede asook Restaurant, gratis Wi-fi, DSTV, Swembad asook Boma. Funksies, Kinderpartytjies, Babatee, Kombuistee.

Maandae het ons pensioenaris dag ... kom vir 'n lekker bederfie ons sal mooi kyk na ons mensies.
30/05/2018

Maandae het ons pensioenaris dag ... kom vir 'n lekker bederfie ons sal mooi kyk na ons mensies.

Kinder-partytjie ... geen probleem ons het lekker baie spasie waar die kids lekker kan speel en rond hardloop ... en die...
28/05/2018

Kinder-partytjie ... geen probleem ons het lekker baie spasie waar die kids lekker kan speel en rond hardloop ... en die mamma's kan lekker sit en met 'n rustige gemoed sit en koffie drink !!! Kontak ons gerus vir ons venue !!!

Ons het die perfekde venue vir 'n babatee ... ons kan vir julle 'n spesiale intieme dag bied ... kontak ons gerus vir me...
25/05/2018

Ons het die perfekde venue vir 'n babatee ... ons kan vir julle 'n spesiale intieme dag bied ... kontak ons gerus vir meer details.

Ozone terapie werk vir verskeie pyne en skete ... kontak ons gerus vir meer details en om 'n afspraak te maak
23/05/2018

Ozone terapie werk vir verskeie pyne en skete ... kontak ons gerus vir meer details en om 'n afspraak te maak

Maak NOU jou afspraak vir 'n stel naels ... ons bied verskeie produk naels kontak ons gerus vir meer details
21/05/2018

Maak NOU jou afspraak vir 'n stel naels ... ons bied verskeie produk naels kontak ons gerus vir meer details

Kom geniet 'n lekker koffie saam 'n vriendin of besigheids kollega by Struis Huis ...
18/05/2018

Kom geniet 'n lekker koffie saam 'n vriendin of besigheids kollega by Struis Huis ...

Non invasive Chemical Peels using professional products come visit our Salon for a pamper session
14/05/2018

Non invasive Chemical Peels using professional products come visit our Salon for a pamper session

We invite all photographers to come do a bo***ir shoot or milkbath shoot in our stunning honeymoon suite !!!
09/05/2018

We invite all photographers to come do a bo***ir shoot or milkbath shoot in our stunning honeymoon suite !!!

Moedersdag is om die draai ... kom bederf vir moeder met 'n lekker massage ... sy verdien dit !!!
07/05/2018

Moedersdag is om die draai ... kom bederf vir moeder met 'n lekker massage ... sy verdien dit !!!

This is the month of Mother's Day ... come spoil mom with a facial ...
07/05/2018

This is the month of Mother's Day ... come spoil mom with a facial ...

Like our page and Share this post and you can win a R1000 Slimming Voucher !!!
02/05/2018

Like our page and Share this post and you can win a R1000 Slimming Voucher !!!

Kinder Partytjie Venue !!! Hier is groot grasperke en lekker spasie vir die kinders om PLAAS STYL lekker partytjies te h...
25/04/2018

Kinder Partytjie Venue !!! Hier is groot grasperke en lekker spasie vir die kinders om PLAAS STYL lekker partytjies te hou!!!

Address

Plot 58/2 Jochem Street Rietvalleipark
Centurion
0157

Telephone

0716713206

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Struis Huis posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share