18/04/2023
TENTE TE KOOP X2 IN CENTURION:
Soortgelyk aan foto
Groot middel deel met 3 x sy vertrekke. 2x gebruik in Mozambique. Geen probleme selfs as dit reen.Groot Q bed pas in die middel met klerekassie en sytafeltjies. Ons gebruik die 3 sy kamers vir stoor ruimte.
R2500 elk
0828519614.
Die foto op kamp koop en verkoop is hoe die tente lyk